Graad 8: Afrikaans EAT-begripstoets en memo

  • 4

Prent: https://pixabay.com/illustrations/lego-building-game-toy-drawing-3388163/

As jy in graad 8 is, verlang jy miskien partykeer na ’n sorgelose tyd toe jy met Lego-blokkies lugkastele kon bou. Met Dewald Koen se Afrikaans Eerste Addisionele Taal-begripstoets is voorbereiding vir jou eksamen wel sommer kinderspeletjies (en een van die leestekste handel juis oor Lego). Die begripstoets is gratis hier beskikbaar.

Klik hier om die begripstoets gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

  • Sommer 'n ouma wat op hoogte wil bly en alreeds in 1962 matriek geskryf het. Sterkte met julle werk.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir private studie en om vir toetse en eksamens voor te berei. As jou toetsreeks nou al verby is, kan jy dit beslis in die tweede kwartaal gebruik. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top