Arina Burger2025-07-29Ek sien nou werklik ná hierdie onderhoud nog meer uit na The Barber of Seville. Soos Berger die opera verduidelik het in sy onderhoud, klink dit na 'n interessante regie met goeie sangers in die hoofrol en ander rolle. Kaartjieverkope vlieg en dit is bet
Dr A Viljoen2025-07-29Solank die regering vet tjeks elke maand trek uit die belastingkas, is kragpryse mos nie 'n issue nie. Ons betaal sommer hulle rekenings ook wat. En stem dan weer vir hulle.
Hans Richardt2025-07-29Raed-na-gael, wat sal mens sê? Ek was op 'n keer vir 'n maand in Israel.
Eerstens, is dit donners duur. Tweedens, sal ek nie weer daarheen wil gaan nie. Ek het rondom "ou Jerusalem" gestap toe Arabierse 'n seun klippe na my gooi, gedink ek is 'n Yank. To
Monica Hammes2025-07-28Dankie vir die uitvoerige en insiggewende artikel. Ek wil die boek volgende jaar by 'n leeskring bespreek en hier is baie inspirasie en insig.
Marthinus Willemse2025-07-26Die kommuniste het 'n siekte genaamd Persoonlikheidskultus. Die leier word opgehemel en aan elke hoesie en wind word goddelike interpretasie gegee. Stalin se ophemelings was bv. "tuinier van geluk", "corevaeus van wetenskap". Ons sien dit nou met Mandela:
Barend vd Merwe2025-07-26Die regering sal nooit die ekonomiese beleid verander nie. Die president het al by herhaling genoem dat SEB sal bly. En nie net sal bly nie maar uitgebrei sal word. En volgens wat ek verstaan, is die ANC se steun weer aan die toeneem. As dit so voortgaan,
Barend vd Merwe2025-07-25Ek sien Jason beskryf die PA as die "ANC Light". Dis nie die eerste keer wat ek dié beskrywing hoor nie. Maar ek onthou dit as beskrywing van die DA en dit het al dikwels opgefuim just. Liam se ou party. Dit herinner my aan die uitroep wat mens soms hoor
Marthinus Willemse2025-07-25Hy het ook 'n stel plakkate vir die Padveiligheidsraad gemaak. Dit wys bv 'n ou tannie wat op 'n piesangskil gly terwyl die eter van die piesang by 'n bushalte wag. Of 'n fietsryer wat die stopstraat ignoreer, of 'n outjie wat die pad oorsteek sonder om t
Heinrich Prinsloo2025-07-25Hierdie artikel lees so maklik en is verpak om harte aan te raak! Vir my raak jy 'n kernvraag aan: hoe ver buite God se gegewe imago Dei gaan AI-stelsels mense neem? Daar is ’n gevaar dat ons nuwe generasie en veral jong gelowiges se menslike beeld en G
Duffy Smith2025-07-25Altyd besig en aan die gang met skryf, tussen al haar ander pligte. Maar dit word met soveel liefde gedoen. Kinders is haar alles.
Francois Verster2025-07-24Goeie navorsing, Erika. En 'n gepaste huldeblyk, nou net mooi 120 jaar na sy geboorte en 30 jaar na sy dood. Belangstellende lesers kan ook oor hom, sy voorganger DC Boonzaier en sy opvolger Fred Mouton, lees in my boek "Die Groot Drie" (Penguin Random Ho
Raed-na-Gael2025-07-23So van berge gepraat:
Ek kyk op na die berge.
Kom my hulp daarvandaan?
Nee, my hulp kom
van die Here...
(Ps 121:1-2; NLV)
hy sal nie aan die offermaaltye op die
berge deelneem nie,
hy sal nie hulp soek by die afgode
van die volk Israel nie...
(Esg 18:
Emthias2025-07-22Goeiedag, ek wil graag 'n memo en vraestelle van graad 11 hê: Afrikaans, Lewensoriëntering, Wiskunde, Geografie, Toerisme, English, kry want ek wil my voorberei vir die eksamen wat voorlê.
Estie Nolte2025-07-20Covid gehad 2021. Smaak en reuk verloor. Nog geen smaak en reuk na 4 jaar nie.
Weet nie of daar medisyne is wat my smaak en reuk kan terugbring nie.
Connie Kerkmuis2025-07-20Die Boer
vir die koorleier
'n Psalm van Connie Kerkmuis
Die Boer is 'n koppige kreatuur.
Hy lees eerder Moses as Momberg.
En waar Oosthuizen betrokke is,
trap hy fyn.
Luister, O Israel, laat staan vir eers die Sinaiberg en die bergpredikasie
L
Marthinus Willemse2025-07-19Die kamoefleerdrag en kenteken van die polisie se Taakmag word met trots gedra, want dit word nie net toegeken nie. Jy moet dit verdien; jy moet bewys dat jy intellektueel, geestelik, liggaamlik, sielkundig, bevoeg is. Om ‘n persoon wat dit deurgemaak h
Riëtte Hugo2025-07-19Ek besit en koester al Antjie Krog se digbundels en sal haar altyd vir haar wonderlike raakvatwoorde en -beelde as my gunsteling digter beskou.
Ek kan nie help om te voel dat 'Binnerym van bloed' 'n uitbreiding - in romanvorm - van daardie ikoniese gedig