Kommentaar

Ek sing ’n ou, ou liedjie

Anne-Marie Mischke 2025-07-04 Heeltemal verstommend. Die beste uiteensetting van hoe om KI positief te gebruik, pleks van kop in die sand te steek, wat ek nog gelees het.

Wat sê Bettina? Wanneer KI hallusineer

Sarie 2025-07-04 KI is 'n wonderlike uitvindsel as dit reg gebruik word. Studente en leerders moet leiding kry van hul onderwysers en dosente hoe om dit in navorsing te hanteer. Ek is bevrees dit sal nie kan gebeur in 'n onderwystelsel met 30% slaagsyfer in matriek nie en

Skemerverse deur Estelle Kruger: ’n lesersindruk

Christa 2025-07-04 Baie dankie, dit is lekker om sulke kommentaar te kry as jy die hand aan die pen waag.

Lewenswetenskappe: Statiese elektrisiteit in die insekwêreld

Rouxlyn Botha 2025-07-03 Die natuur is soms baie meer gekompliseerd as wat ons kan begryp!

Klassieke Afrikaanse werke klop Kombuis-blues

Francois Williams 2025-07-03 Mooi, Koos...

Naomi Meyer (1975–)

Francois Verster 2025-07-03 'n Vol, kreatiewe en produktiewe lewe sover. Mag dit nog lank selfs voller en kreatiewer en produktiewer wees!

Skemerverse deur Estelle Kruger: ’n lesersindruk

Francois Verster 2025-07-03 Lieflike stuk, lekker gelees daaraan. Ek ken Estelle ook, maar uit haar tyd as dosent by Opvoedkunde op Stellenbosch, en sal die bundel met graagte aanskaf en lees.

Daar was genade

Mich 2025-07-03 Niemand kan dig soos Johan van der Merwe nie, Bravo weereens !

Lewenswetenskappe: Statiese elektrisiteit in die insekwêreld

Henning 2025-07-03 Ongelooflik! Op ResearchGate lees ek: "Every living and nonliving creature on the planet vibrates at its own special frequency. This would include humans too. Different cells within our bodies vibrate at different frequencies to create our own "specia

Gevarieerdheid en inklusiwiteit laat Merang vonkel: ’n lesersindruk

Selwyn Milborrow 2025-07-03 Dankie vir die vermelding, Mimie!

’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)

Gerhard Potgieter 2025-07-02 Politici en hulle ego's is dodelik. In die RSA-politiek SA kom eerste bestaan nie. Cyril en John dreig mekaar en daar breek alles los. My siening is die DA moet Steenhuisen en sy segsman Marius Aucamp uit die RNE verwyder en Helen Zille of Leon Schreiber

Eendag is te ver: ’n onderhoud met Jaco Strydom

Amanda Viljoen 2025-07-02 Wat 'n verfrissende onderhoud kom sit ek nou hier en lees op hierdie pragtige wintersmore. Pragtig geskryf in die mooiste taal. Ek baklei self op die oomblik 'n verloorstryd teen ons kerk. Die ou klossiekies tannie wat staan en praat van ander wat daar is

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

Naomi Meyer 2025-07-02 Hi, thank you for your enquiry. Here is a link to the index of exam papers on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Scroll through the list to see which papers are available and click on the links to download the papers and

Graad 3: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-07-02 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telke

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Naomi Meyer 2025-07-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en gebruik ge

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

Naomi Meyer 2025-07-02 Hallo! Baie dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en video's wat jou kind met vaslegging van beginsels sal kan help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is heelwat vrae

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Naomi Meyer 2025-07-02 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van LitNet se vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis alles op een plek. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Kroes

Martin Labuschagne 2025-07-01 Werk mooi.

My pen is ’n graaf

Martin Labuschagne 2025-07-01 Dankie, Zebulon. Waardeer jou terugvoer.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Jessica 2025-07-01 Ek's op soek na kwartaal 2, Wiskunde-vraestelle, graad 8.

’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)

Barend vd Merwe 2025-07-01 Daar is altyd alternatiewe. Dalk nie binne die formele politiek nie. Hier is iets om op te let. Stempersentasies van die laaste kwarteeu: 1999 89 % 2004 76 % 2009 77 % 2014 73 % 2019 66 % 2024 58 %

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

Louise Engelbrecht 2025-07-01 Hallo, baie dankie vir die vraestelle, ek soek raad en hulp, asb. My dogter: sy's graad 5 en sy sukkel met haar wiskunde. Dis die 2de kwartaal en sy't haar wiskunde gedruip. Ek het vir haar by die skool ekstra klasse, maar dit lyk of dit glad nie help nie

Op dees aarde: Vyf jaar ná Covid-19 – waar staan ons? Feite en onwaarhede

Alta Smit 2025-07-01 Ek is so bly die bekwame Elsabé Brits publiseer weer gebalanseerde wetenskaplike artikels.

A mother awaits

Daniel Manchest 2025-07-01 Thank you, Mich.

’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)

Petrus Jacobus Badenhorst 2025-06-30 Die Politieke mag neig nog na die ANC. Die komende Nasionale Dialoog gaan ontmasker word as 'n Trogvreters-konferensie en SA is nader aan Tilt. Verder het die kiesers nie 'n alternatief nie. Nog nie.

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Angelique 2025-06-30 Graad 6, 7, 8.

Die onthouvrou

Kathleen 2025-06-29 Dit is sowaar, ek onthou ook, maar weet Jesus maak die verskil!

Kroes

Zebulon Kochk 2025-06-29 Pretensieloos.

My pen is ’n graaf

Zebulon Kochk 2025-06-29 Goeie gedig. Jou pen spit pragtig.

Kroes

Natalie 2025-06-28 Love dit.

Graad 3: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Joseline 2025-06-28 Glo dat dit goed sal gaan.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Israel se gewelddadige nihilisme – van Gaza tot Iran

Henning 2025-06-28 Die interverbintenis tussen die selle wat die geheel vorm van wat in hierdie realm gebeur, is versteur. Kalibrasie is in die lug. My broer was lank gelede in Indië en vertel as jy daar raakgery word, sleep hulle jou uit die pad sodat die verkeer kan vloe

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

Chantel Rossouw 2025-06-28 I would like extra work for Afrikaans for my daughter.

Hoe kan daar nie meer ’n C Johan Bakkes wees nie? Groetwoorde deur Gerrit Rautenbach

Johan Coetzee 2025-06-27 Ook jy kan skryf soos min, Gerrit.

Israel, Iran en Navo: Toe werp Trump sy F-bom! (26 Junie 2025)

Retha Alberts 2025-06-26 Theo, jou kommentaar is myns insiens objektief en feitelik en baie interessant. My vraag: Is Trump se geo-politiek benadering "strategy by design" of "strategy by default"?

Lees nuwe gedigte van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha

Johan van der Merwe 2025-06-26 Wow, so mooi gedig en ver van hier tog so naby aan 'n siel wat soek.

C Johan Bakkes (1956–2025)

Hendrik Nolte 2025-06-25 Dis eenvoudig wonderlik. Ongelooflike mens en storieverteller gewees. Soo lekker om Afrikaans te kan lees. Vir ons almal geskryf om saam te loop op sy lewenspad - 'n pad sonder einde...
Top