
Jason Leung op Unsplash
Toe jy in graad 1 was, het alfabetletters beteken jy is besig om te leer lees. Noudat jy in graad 9 is, besef jy dat die alfabetletters ook deel van algebra is. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West af en kry jou ABC onder die knie (en kry sommer goeie punte op jou rapport hierdie kwartaal vir Wiskunde daarby).
Klik hier om die toets gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die toets gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal


Kommentaar
Baie dankie vir die Graad 9, kwartaal 3-toets 2023: Hersiening. Is daar moontlik 'n memo beskikbaar, asseblief.
Goeiedag, dankie vir jou navraag. Daar is by al die toetse wat deur kundiges spesiaal vir LitNet opgestel is, toetse of eksamenvraestelle plus memo's beskikbaar. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek bymekaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Leerwerk
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde
Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het baie vraestelle beskikbaar op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde, Sosiale wetenskappe, Natuurwetenskappe, EBW.
Hallo en dankie vir jou navraag! Ons het heelwat van die vraestelle waarna jy op soek is op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil slaag.
Hallo! Daar is gratis vraestelle en memoranda op LitNet beskikbaar en dit kan jou met jou voorbereiding help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai en gebruik gerus die vraestelle om jou werk te oefen en vas te lê. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Okay
Ek dink dit sal help.
Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder