Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal
As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al wat die sinonieme vir “spanning” en “stres” in die eksamentyd is: “Ma” en “Pa”. Laat Zelda Mans se gratis Afrikaans Huistaal-oefenvraestel daardie angstigheid laat bedaar, jou help om goeie punte te behaal én weer goeie gesinsverhoudinge te beleef (onthou ook dat “Ma”, “Pa”, “spanning” en “stres” totaal verskillende soorte selfstandige naamwoorde is, en nie sinonieme nie).
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed