
Foto: Canva
Rook
Ontspan, ontsnap en sit vas
in die hunkering, in die las
van vrede, in die sus
van verslawing. Dit gee my rus.
Dit laat my:
Asem in
Asem uit
Soos die strand die see laat oorwin
net om om te draai en haar te stuit.
1
Foto: Canva
Rook
Ontspan, ontsnap en sit vas
in die hunkering, in die las
van vrede, in die sus
van verslawing. Dit gee my rus.
Dit laat my:
Asem in
Asem uit
Soos die strand die see laat oorwin
net om om te draai en haar te stuit.
1
Kommentaar
Fantasiese digkuns. Kan nie wag om meer van die skrywer te hoor nie.