Kommentaar

Die goeie ou dae

Wannie Carstens 2025-06-20 Stefaans, dit slaan diep. Dankie.

Battery 9 as pioniers van industriële musiek binne die Afrikaanse rockmusiektoneel

Sybrandus Adema 2025-06-20 Heerlike artikel, dankie hiervoor. Paul was 'n buurman van my in Joburg, dus die klanke het gereeld oor die vibracrete mure gesypel. Wel, oorgedonder!

Trekvoëls in die politiek (20 Junie 2025)

Barend vd Merwe 2025-06-20 Ja, Theo, en vergeet ook nie van die jong Boereleier Devon Hofmeyr se meteoriese opgang in die politiek nie. Hofmeyr het by die Vryheidsfront Plus begin, toe stig hy later die buite parlementêre Bittereinders, toe bedank hy en skuif oor na Neil de Beer s

Totale beheer

Wessie 2025-06-20 Totale beheer maak almal seer kan ons nog hierdie duiwel keer na dertig jaar wil niemand leer groter Mag as die mens regeer die leuen is wel vreeslik snel maar die waarheid vang hom wel al is dit in die hel 😡

Meer oor Zuléka Smit, beter bekend onder die kleintjies as Tannie Ben

Duffy Smith 2025-06-20 Fantasties. Net 'n moederhart kan sulke stories laat leef.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

miemmie de smidt 2025-06-19 Ek is 'n au pair en soek asb ou vraestelle met opsommings vir graad 4, derde kwartaal, in al die vakke, asb.

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Willem Swartz 2025-06-19 Ek wil aansluit by julle.

Twee boeke oor die leuens wat wit mense glo: ’n resensie

Barend van der Merwe 2025-06-19 Dis 'n wonderlike bespreking dankie Stefaans. Ek dink ek ken iets van die wêreld waaruit jy kom. Die sogenaamde "regse" politiek. Hoewel ek blessed was met ouers wat nie politiek met ons gepraat het nie. En met my latere studies van geskiedenis en politi

Die komplekse konflik tussen Israel en Iran (17 Junie 2025)

Marietjie Human 2025-06-18 Dit verg 'n goed oorlegte wetenskaplike om 'n komplekse situasie so goed in eenvoudige taal te beskryf. Dankie.

Die toekoms van die universiteit in ’n KI-wêreld: ’n onderhoud met Johan Fourie

Hans Richardt 2025-06-18 Gelukkig het ons Eskom in SA en KI kan nie funksioneer sonder elektrisiteit nie.

Die dwaasheid van Israel se aanval op Iran se kernaanlegte

Hans Richardt 2025-06-18 Daar is niks kompleks nie. Dit gaan blatant oor hulpbronne en die feit dat daar 'n spoorlyn vanaf China deur Russiese federasie tot in Iran is. Die week wat die eerste goederetrein uit China in Teheran aankom, val Israel en VSA aan.

Die dwaasheid van Israel se aanval op Iran se kernaanlegte

Annemarie Burgers 2025-06-18 Stem saam!

Toorkombuis: Ek onthou vir Mamma – en haar peppermint crisp-tert

Thelma Botha 2025-06-18 Hoe verlang ek nie na my mamma nie, sy het ook demensie gehad. Dankie vir jou deel en vir resep van 'n besonderse pepperminttert.

Redemption road and second knocks

Dietloff van der Berg 2025-06-17 Beautifully written with so much truth ❤️

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Louise 2025-06-17 Graad 4, Afrikaans Huistaal, kwartaal 2.

What are the alternatives to BBBEE?

Barend vd Merwe 2025-06-17 Die privaatsektor het die BEE-model ontwerp. En die privaatsektor gebruik PRESIES DIESELFDE MODEL in hulle besighede. In plaas van swartmense, word die kontrakte en geleenthede egter gereserveer vir familie en vriende. So hoekom sou BEE dan enigsins ander

What are the alternatives to BBBEE?

Barend vd Merwe 2025-06-17 Die ouens daar by Capitec-bank beweer die werkloosheid is eintlik veel laer as wat die ekonome dink. Ek dink die Capitec-manne het 'n punt beet. Die informele ekonomie is reusagtig en hoeveel daarvan word gemeet en gedokumenteer? Capitec het toegang tot '

Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal

Zaakirah 2025-06-16 Want my Afrikaans is nie goed nie.

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

At Fourie 2025-06-16 Aan die mense wat steeds aan die oertyd kleef en alles uit in 'n voorwetenskaplike eeu glo: Die Bybel is slegs 'n versameling van boeke waarin diesulkes hul ervarings neergepen het. Die ouwêreldmense het geglo dat wanneer 'n man seks met 'n vrou het, spu

Graad 10: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

qwertyuiop 2025-06-15 Wiskunde-vraestel! Nou gaan ek sommer volpunte kry ...

Op reis sonder ’n goodbye

Cornelia Van Dyk 2025-06-15 Om iemand vir wie jy lief is te verloor, is soos om alles in 'n vuur te sien brand – die plek wat warmte en veiligheid gekoester het, word skielik net as. Die bekende mure, die lag wat eens deur hulle weergalm het, word alles in 'n oomblik verteer. En s

Op reis sonder ’n goodbye

Rita 2025-06-15 Baie trots op jou, Christiaan! ❤️

Op reis sonder ’n goodbye

Helene Pretorius 2025-06-15 Aangrypend, jy praat namens baie wat die stryd teen die swart hond van depressie verloor het!

Op dees aarde: Alzheimer se siekte

ELizabeth 2025-06-15 Dankie Elsabé. Die inligting klop wat my moeder betref, wie op 83 sterf nadat Alzheimer op 77 by haar diagnoseer is (sy het vir haarself afspraak by psigiater gemaak) sonder dat ons daarvan bewus was. In haar geval: geen hormoonbehandeling met menopau

Persverklaring: Kompetisie bied platform vir musikale 50-plussers – ATKV

Frieda olOelofse 2025-06-14 Baie dankie, dis 'n uitstekende idee en ons sien baie uit daarna.

Die Nasionale Dialoog: Die kort langpad of die lang kortpad? (13 Junie 2025)

Barend van der Merwe 2025-06-13 Die politici en celebs moet hulleself maar besighou met iets. Laat hulle asseblief tog net nie tussen "gewone mense" moet sit as hulle moet vlieg na die events toe nie. Koop maar vir hulle besigheidsklasvliegkaartjies en so. Ons wil nie skaam kry en soos

Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel en Afrikaans-kurrikulum: ’n Afrikaans-onderwyser van die Kaapse Vlakte deel sy ervarings

Barend vd Merwe 2025-06-13 Ek sal nooit kan verstaan hoekom 'n onderwyser 4 lange jare moet studeer, net om voorgeskryf te word hoe hulle die job moet doen nie. Wat is die punt? En ja, die leerplan wat so in yster gegiet is. Daarby die waansinnige druk om te presteer...Dis toksies

Die toekoms van die universiteit in ’n KI-wêreld: ’n onderhoud met Johan Fourie

Andries Visagie 2025-06-13 Ek het gou 'n steekproef op ChatGPT gaan doen en gevra dat dit vir my 'n opstel op PhD-vlak moet skryf met die verstrekking van bronne. Die onderwerp was in my eie veld van letterkunde en kultuur. Baie van die bronne wat verstrek is, bestaan nie en die re

Graad 5: NWT-oefentoets, tweede kwartaal

Joshua 2025-06-13 Vraestel.

A mother awaits

Mich 2025-06-13 This is deep, pure and beautiful on so many levels.

Nou in die verlede: Gedenk die “Groot Moord”

Jacobus Cornelius van Dyk Ca.Sa, Voorheen mede prof. Unisa 2025-06-12 Ek stam van Josef van Dyk (Ryk Josef was sy bynaam) af - hy was baie welgesteld en afkomstig uit die Graaf-Reinett omgewing. Sy oudste seun is ook bekend as Josef. Met die slag van Bloukrans was Ryk Josef nie in die slag nie, maar kan geen duidelike spoo

Bosbaadjie

Philip J. 2025-06-12 Ek dank die Here dat my kinders dit gespaar is - ek het eers na my grensdiens en kampe getrou. Tog spook die goed wat ons gesien en beleef het steeds by ons, en het dit ook maar 'n invloed op die vrou en kinders - sonder dat ons dit altyd besef!

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Danelle 2025-06-12 Ek hou van hierdie app.

Bosbaadjie

Nico M Ferreira 2025-06-12 Ek was maar net deel van die destydse nege-maande lotelingstelsel; maar het volle simpatie met die manne (en hul gesinne) wat nog steeds na al die jare ly as gevolg van kontak! kontak!

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

Gershwin Van Neel 2025-06-12 Graad 11, kwartaal 2, Wiskunde.

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Miss L Loggerenberg 2025-06-11 Dankie!

Die verlofparadoks

vds brink 2025-06-11 Soveel goeie detail wat statisties perfek ondersteun word. Dit laat my diep dink weer oor die pad van die lewe met die verlofding. Perfek weer gedoen, baie dankie!
Top