
OpenClipart-Vectors op Pixabay
Is jy in graad 2 en moet jy in Wiskunde uitwerk hoeveel kinders daar in jou klas is as ’n prentjie van een dogtertjie al die tyd vyf dogtertjies voorstel en ’n prentjie van een seun dalk sewe seuns? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West af en kry ’n maklike manier om vir oulaas vir die toetsreeks voor te berei. As jy wonder hoekom hierdie twee kinders so mistroostig lyk? Hulle weet nie dis amper vakansie nie!
Klik hier om die vraestel gratis af te laai.
Klik hier om die memo gratis af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Stel belang in diagnostiese toetse vir gr 2 tot 6 in Afrikaans, Engels en Wiskunde.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik nie oor diagnostiese toetse nie, maar wel oor vraestelle wat spesifiek opgestel word om die werk van die KABV te dek en oefentoetse daarvoor te bied. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Afrikaans FAL.
Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Daar is vraestelle, memo's en ook hier en daar video's. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder