
Foto: Canva
Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort ’n Afrikaans Huistaal-toets as deel van jou toetsreeks? Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestel en memorandum gratis hier af. Een van die leesvoorbeelde handel oor ’n meisie wat so mooi soos ’n voëltjie sing. Jy sal ook sommer ’n vrolike lentelied sing as jy hierdie kwartaal jou rapportpunte sien!
Klik hier om die vraestel en memorandum in PDF af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Geen Afrikaanse taalwerk nie? 🌺👍
Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Daar is vraestelle, memo's en ook hier en daar video's. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder