Prent: https://pixabay.com/photos/number-advertisement-yellow-colour-437929/
As jy na die getal kyk, voel dit jy sien al dubbel van al die spanning gedurende jou toetsreeks? Jy hoef nie jou oë te laat toets nie, graad elf-leerder, want LitNet bied hulp. Lee-Ann West se oefenvraestel en memo kan jou met jou toetsreeks se Wiskundige geletterdheidsvoorbereiding help.
Klik hier om ’n vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om ’n memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Kommentaar
Sal graag hulp aanvaar.
Ek het hulp nodig.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet se oefenvraestelle kan jou help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde Geletterdheid, taak 2, kwartaal 3 Graad 11.
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As die vraestel waarna jy op soek is nie hier beskikbaar is nie, gebruik gerus enige ander vraestelle vir jou voorbereiding. Sterkte met die toets, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 11-vraestelle en memorandum.
Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en hersieniingsmateriaal vir al die grade en 'n indeks van al die vraestelle is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete en voorspoed met die voorbereiding, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskundige Geletterdheid.
Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 11, September: Wiskundige Geletterdheidsvraestelle, kwartaal 3.
Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Om my Wiskundige Geletterdheidspunte te verbeter.
Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hierdie app is baie bruikbaar en kan jou baie help.
Hierdie link help my baie met my werk en ek doen al hoe beter nou!