Graad 11: Trigonometrietoets en –memo

  • 6

Foto: Pixabay

Is jy in graad 11 en wil jy driehoeksmeting voor die einde van die jaar bemeester? LitNet bied gratis hulp! Laai ’n oefenvraestel en -memo hier af.

Klik hier om die vraestel af te laai

Klik hier om die memo af te laai

Lees ook:

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 2

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! LitNet het nie 'n toep vir die vraestelle nie, maar dis alles op ons webwerf beskikbaar. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! LitNet bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top