In hierdie week se video behandel Lee-Ann West trigonometrie-reëls vir graad elf-leerders.
Kyk ook na hierdie LitNet-skakels vir leermateriaal en ander video's:
Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo

Kommentaar
LilNet is een van die beste hulpmiddels met akademiese aktiwiteite vir enige vak.
Hierdie webtuiste is een van die bestes om eenvoudige vraestelle te vind.
Ons is baie bly dat jy ons vraestelle nuttig kan gebruik! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai en vir jou toetse en eksamens voor te berei. Groete en voorspoed met die voorbereiding! Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder