Hallo, Bijanka! Bly die vraestelle is vir jou van waarde. As jy op soek is na nog vraestelle vanjaar, volg hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy die indeksbladsy van LitNet se vraestelle aantref, alles op een plek. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo! LitNet kan help met oefenvraestelle waarmee jy kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kommentaar
Let altyd op in die klas
Doen elke dag wiskunde
Werk saam die onderwyser in die klas
Dankie, LitNet.
Hallo, Bijanka! Bly die vraestelle is vir jou van waarde. As jy op soek is na nog vraestelle vanjaar, volg hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy die indeksbladsy van LitNet se vraestelle aantref, alles op een plek. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil baie graag weet hoe ons wiskunde moet uitwerk.