
Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen.
Laai die vraestel hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)
12
Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen.
Laai die vraestel hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)
12
Kommentaar
Sal graag graad 3 vraestelle wil ontvang.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by dié wat reeds geplaas is en hier is 'n indeks van die vraestelle wat reeds verskyn het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan enige van die vraestelle gratis aflaai; dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Hou LitNet dop vir nog inhoud! Hier is die skolebladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sall graag Graad 2 en 3 vraestelle wil ontvang
Kan ek asb graad 3 se wiskunde en ander vraestelle kry?
Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiemiddag
My kind is in graad 4, en sukkel met Afrikaans, Engels en Wiskunde.
Ek is op soek na departementvraestelle soos wat hul in skool gebruik.
Baie dankie
Beste Edith
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders. Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Goeie vraestel
Hi, ek sal graag Engelse vraestelle wil hê, ek het gekyk, maar kry net wiskunde.
Hallo Leonie, op hierdie bladsy is al die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar is gelys volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Die meeste van LitNet se vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder