Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

  • 7

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders. 

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal — skryfwyse van getalle

Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle

  • 7

Kommentaar

  • Baie dankie vir die hulp. Word waardeer. Graad 1 , 5 en graad 9 skoolwerk sal waardeer word. Baie dankie.

  • Goeiedag, hierdie vraestelle gaan my vreeslik baie help; ek sal graag nog wil hê sodat ons deur die vakansie ook bietjie kan oefen vir volgende jaar.

    • Hallo! Dis goeie nuus dat jy die vraestelle en video's van waarde vind. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur om die vraestelle in die hande te kry waarna jy op soek is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Daar is beslis Wiskundehulp vir graad 5-leerders! Klik telkens op die vraestelle en memo's om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top