Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Van nou af kan jy elke week ‘n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad vier-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.