Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

  • 10

Hier is gratis eksamenvraestelle om vir Afrikaans Huistaal te oefen. 

Laai die vraestelle en memo's hier af:

Vraestel 1 
Vraestel 2
Vraestel 3

Memo 1
Memo 2
Nasienriglyn

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)

  • 10

Kommentaar

  • Goeie dag,

    Vraestel 1 is nie daar nie, Dit is slegs 'n Memo vir Vraestel !

    Groete

    Ina Lourens

  • Avatar
    Vanessa Venter

    Vraestel 1 se Memo is nie daar nie. Dis slegs 'n nasienriglyn vir Vraestel 3. Korregeer asseblief.

  • Daar is twee memo's vir vraestel 3 en een vir vraestel 2 (by foutiewe opskrifte).
    Baie dankie in elk geval vir die moeite om die vraestelle beskikbaar te stel.

    • Hallo Franci, sal jy asseblief die bladsy weer 'n slag laai (refresh)? Die nasienriglyne is nou korrek. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top