Nico M Ferreira2025-07-11Ek vind dit vreemd dat die gesprek, net soos die boek, nie die rol van die "sielkundige", ene Aubrey Levin, bespreek nie. Die afbreek van die hospitaal tot op sy fondamente, is nog 'n storie wat vertel moet word. Om nie te vergeet van die SAW se "strafpla
Johan de Nysschen2025-07-11Jou verduideliking oor die self uitgee, vertel van die ander opsies wat menige skrywers deesdae kan uitoefen. Daar is dus geen rede om nie jou droom te jaag nie.
Mooi Francois.
Henning2025-07-11Ek bevind my in die boonste echelon van die vyftigs en beleef die eindelose sirkelgang as vermoeiend. Soms, vas van voorneme om nie te reïnkarneer nie na gesprekke wat ek lank lomp deurtrap het, sit ek my mond en voet moedswillig weer daarin. Aristoteles
Kobus van den Berg2025-07-11Bettina Wyngaard
My beskeie mening is dat jy mistas as jy verwys na die Bosoorlog as die verdediging van apartheid. Daar was verskeie etniese bataljons wat deel was van die SAW- en die RSA-verdedig teen die totale aanslag van Kommunisme dmv terrorisme. Wa
Kobus van den Berg2025-07-11Wel gedaan, Bun ! Ek was 'n Staandemagsoldaat vir 42jaar en 3mde en kan met elke vertelling vereenselwig! Die NDP's wat beweer hulle het nie geweet, of is nie ingelig oor waaroor die Grensoorlog / Binnelandse ontplooiing gegaan het nie, lei ongelukkig aan
Annelie Du Plessis- Hoberg2025-07-10Dankie Nadia, jy het haar lewe baie goed vasgevat in hierdie huldeblyk. Sy het 'n positiewe invloed op baie mense se lewens gehad.
Henning2025-07-10“The World Jewish Congress is the international organization that represents Jewish communities and organizations in 100 countries around the world. It advocates on their behalf towards governments, parliaments, international organizations and other fai
Marinus Schoeman2025-07-10Baie dankie aan die twee gespreksgenote. Om na hierdie gesprek te luister, was vir my 'n aangrypende belewenis, en alles in die lieflikste Afrikaans.
Connie Kerkmuis2025-07-10Liewe Riku
Ek sukkel dikwels om die samehang van jou skryfsels deeglik te begryp. Maar kan myself nie help om vandag so bietjie saam te gesels nie. Vroeër vanjaar had ek ook, vir die eerste keer in my lewe, die reuse vooreg beleef om jou in lewende lywe
Martiens Labuschagne2025-07-10Die reg op water en kos is uiteindelik belangriker as vryheid en gelykheid. Sonder eersgenoemdes beteken laasgenoemdes niks. Vra maar die meerderheid Suid-Afrikaners.
Henning2025-07-10Op hierdie einste LitNet het ek voorheen geskryf:
1. Hoeveel mense het God op een dag vermoor omdat hulle voorhuwelikse seks geniet?
2. Nadat God die Israeliete uit Egipte gelei het, hoeveel van hulle eie mense het hul op God se aandrang vermoor omdat hu
Henning2025-07-08O, die verraderlike aantrekkingskrag van nostalgie. As kind was ek oorstelp wanneer Levinia (die Heilige Maagd) met haar besem 'n verbyvlug in die helder maanlig oor Blommeland uitvoer. Ek hou van name soos Liewe Heksie en Liewe Jesus omdat dit gemoedsrus
Daleen Kingma2025-07-07Goeie middag
Ek behoort aan 'n boeklub, Die Leesladies, in die hartjie van die Bosveld, Leeupoort.
Ons het nou Snydokter gelees en ons almal wil weet: WIE WAS PANDORA?
Asb, help ons uit ons pyn en leiding...
Thembeka Sandi-Maila2025-07-07Good Morning
My name is Thembeka Sandi-Maila, and I am the author of a recently published children’s book titled Buffy and Bibby my dogs, released in June 2024. I am writing to kindly express my interest in participating in your upcoming book festival.
Gretha Aalbers2025-07-06So sorry to have missed the Schreiner Karoo Writers Festival, would have liked to attend in-depth discussions of Olive Schreiner's work. I hope there will be another opportunity to see Lisba Vosloo's documentary feature "In Search of Olive Schreiner".
Lisba Vosloo2025-07-06How special to have had the premier screening of “In Search of Olive Schreiner”, the first-ever documentary feature film on the life and times of Olive Schreiner, at the Victoria Manor in Cradock / Nxuba! The hotel was where our revered young author
Balans2025-07-06Geagte Bettina. Skryf nou vir ons 'n artikel oor die positiewe van KI. Soos alles in die lewe het alles 'n stomp en 'n skerp kant. Ons moet probeer balans vind. Daar is 'n legio voordele aan KI as dit sinvol gebruik word en nie misbruik nie. Net soos mees
IW2025-07-06Kunstenaars is die profete van ons tyd, en alhoewel die naam Prophet as 'n grap gekies is, het die skrywer van die artikel dit onteenseglik bewys. Die lewenskwessies wat in die liedjies voorkom is om die hoorders te konfronteer met die feilbaarheid van di
Leon Cremer2025-07-05Susan, kan jy dalk help? Ek is op soek na die woorde van die gedig "My Maricoland" wat eendag deur Johan Jordaan (Die Donkieboer) aan ons voorgedra is en my diep geraak het. Ek verbeel my dat dit deur jou pa geskryf is. Dankie.
Chris Marnewick SC2025-07-04Die praktyk werk so, Bettina: Die junior advokate stel die betoogshoofde op, en daarna moet die senior advokaat dit nasien en verbeter voor hy/sy dit aan die hof voordra. Ek het gevalle gehad waar die senior (die sy, in Afrikaans) my poging net so in die