Kommentaar

François Loots se Twyfelbos sleur mee: ’n lesersindruk

Sandra Pretorius 2025-06-25 Kan nie wag om die boek te lees nie. Ek het al heelwat van François Loots se boeke gelees en dink hy is 'n onderskatte skrywer wat nou die erkenning moet begin kry wat hy al lankal verdien. Mense wat sy boeke nie ken nie, kan gerus biblioteek toe gaan.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Annabelle 2025-06-25 Gaan kyk hoe lyk die vraestel.

Hoe kan daar nie meer ’n C Johan Bakkes wees nie? Groetwoorde deur Gerrit Rautenbach

Pottie 2025-06-25 Groete ou Grote. Hier kan ek nie saam stap nie, maar sal eendag jou in “Koos Dup se voetspore in die Melkweg” volg.😢

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die Aristoteles van ons tyd": Oor Alasdair MacIntyre

Henning 2025-06-25 Volgens Schopenhauer verteenwoordig die wil om te leef ʼn "blind incessant impulse without knowledge" (Wikipedia), iets so reg uit die diereryk se kraal ‒ selfbehoud (leef so lank as wat jy kan). Freud reken plesier kan die wil om te leef aanhelp; Frank

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Naomi Meyer 2025-06-25 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien w

Toorkombuis: ’n onderhoud met Karen Hart

Cobus Bester 2025-06-25 Ek is 'n groot liefhebber van Karen Hart se kosskrywes en haar heerlike resepte. As jy dit nog nie probeer het nie, soek haar tamatiebredieresep op LitNet. Lees eers die lekker artikel, dan kook jy die dis. Watertand winterkos. Én salige somerkos. En die

Totale beheer

Mimie de Vries 2025-06-25 Pittig raakgesê en heel vermaaklik.

Die toekoms van die universiteit in ’n KI-wêreld: ’n onderhoud met Johan Fourie

Adrie Dippenaar 2025-06-24 Wat my die meeste pla omtrent KI is dat mens nou die gevaar loop om aan jou eie persepsie te twyfel. Mens vertrou nie die KI inligting ten volle nie, al stem dit ooreen met hoe jy daaroor dink. Dit neem egter jou unieke aanslag uit jou ervaringsveld en di

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die Aristoteles van ons tyd": Oor Alasdair MacIntyre

Mpush 2025-06-24 I really enjoyed this piece. As a Catholic I am aware of the depth Catholicism owes to both Alasdair MacIntyre and Charles Taylor for giving us vocabulary to tackle the thought parasites eating into the core of postmodern world. Great piece, Johann!

Raak asseblief betrokke by jou plaaslike skool

Barend vd Merwe 2025-06-24 Dankie vir hierdie besondere bespreking. Dit kom in kort dus neer op desentralisasie, terwyl daar diepe ideologiese verskille bestaan, klink dit uit die bespreking asof vordering wel gemaak word. Mens wonder egter wat 'n volgende minister se benadering sa

Wat sê Bettina? Trump, Iran, Los Angeles en Adriana Smith

Barend vd Merwe 2025-06-24 Het iemand hoor sê dat die Amerikaners baie belangstel in die antimoon wat onlangs in Iran ontdek was. Dat dit dalk 'n groot rol speel in die gebeure wat ons nou sien afspeel. Hoe waar dit is, die weet ek egter nie. China produseer egter die meeste antim

Graad 12: Fisika, vraestel en memo

MJ Tredoux 2025-06-23 Ek is dankbaar vir LitNet se vraestelle. Briljant en op standaard!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Rochelle 2025-06-23 Kan ek asb 2024 se graad 5 vraestelle kry, asb.

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet se vraestelle sal jou dalk kan help. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse

Graad 5: NWT-oefentoets, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 10: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde)

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. Jy het nie nodig om formeel by LitNet aan te sluit om toegang tot ons vraestelle te verkry nie. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op ee

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-23 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gra

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Program: Etienne van Heerden Veldsoirée

Ria van der Merwe 2025-06-23 Ek sal graag die Veldsoirée wil bywoon, maar soek na iemand wat kan saamry vanaf Wellington of enige plek in die Boland.

Twee boeke oor die leuens wat wit mense glo: ’n resensie

Luan Staphorst 2025-06-22 Heer van der Merwe illustreer weereens sy vooroordeel en onkunde. Hy maak die volgende stelling: “Daar word skynbaar in die een boek 'n paar houe na Darwin uitgedeel, maar my verstaan is dat Darwin nooit aan 'n wit meerwaardigheidskompleks gely het, soo

Finding Endurance: Shackleton, my father and a world without end by Darrel Bristow-Bovey: a book review

Marina Marais 2025-06-22 Hierdie is 'n gelaaide teks - briljant geskryf! Ek het gelees en herlees en uiteindelik die omvang besef van "finding endurace", "infinite players do not concider the past to be finished"... en soveel meer. Dit is 'n uitsonderlike historiese, filosofies

Persverklaring: Die stories van Afrikaans: Nuwe dokumentêre kykNET-reeks oor die geskiedenis van Afrikaans

Etienne Terblanche 2025-06-22 Wil graag koop as 'n reeks (dalk DVD?) en vir my seun stuur wat nou in Brisbane woon en dit net so graag wil sien... weet iemand van raad?

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Alexander 2025-06-22 Ek wil weet oor Wiskunde graad 10-vraestelle, kwartaal 2.

Undoing villainy: Eastern Cape name changes

Debbie Annas 2025-06-21 A most enlightening retelling of the Eastern Cape history and very thought provoking conclusion. Thank you.

Toorkombuis: Ek onthou vir Mamma – en haar peppermint crisp-tert

Karen Hart 2025-06-21 Liewe Thelma, baie dankie vir die mooi boodskap. Ja, dis 'n moeilike pad - 'n mens verloor eintlik jou ma elke dag. Elke dag is 'n afskeid. Jy begin al rou nog lank voor die dood intree.

Trekvoëls in die politiek (20 Junie 2025)

Chris Marnewick SC 2025-06-20 Politieke rylopers, die hele lot van hulle. Nie 'n vaste beginsel in sig nie.

Seen elsewhere: A Highveld boy

Riaan Perold 2025-06-20 Jissie! Hoe opwindend, wakker en tasbaar! So het ek Johannesburg my lewe lank ervaar. Ek wens ek kon Engels so goed gebruik, in 'n eg Suid-Afrikaanse konteks.

Trekvoëls in die politiek (20 Junie 2025)

Giel Oberholzer 2025-06-20 Onse kikvors wat onderhandeling wyd en syd verkondig om veral nou oorloë te besleg (die toppunt vir my natuurlik Zelensky se skouspelagtige besoek!!), laat my terugdink aan onderhandelinge wat gevoer was deur die NP by name Roelf Meyer en die einste kikv
Top