
Foto: Pixabay
Goeie nuus vir graad 10-leerders! Hier is ’n splinternuwe, gratis vraestel deur Rita Engelbrecht om jou met jou voorbereiding gedurende die eerste kwartaal te help. Rita het dertig jaar lank al onderwysondervinding in die aanbieding van Biologie en Lewenswetenskappe. Laai die vraestel en memo gratis hier af.
Lees ook:
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum


Kommentaar
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek is baie graag op soek na kwartaal 1-Lewenswetenskap-vraestel, graad 10.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos behandel in die KABV-kurrikulum. Die vraestelle is nie ingedeel volgens 'n spesifieke streek se werk of toegespits op 'n sekere jaartal se eksamen nie. Dit is gemik op algemene hersiening van eksamenwerk met die oog op voorbereiding en vaslegging. Die inhoud is gratis beskikbaar. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurer
Lewenswetenskappe, graad 10 September-vraestelle, asb.
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As die vraestel waarna jy op soek is nie hier beskikbaar is nie, gebruik gerus enige ander vraestelle vir jou voorbereiding. Sterkte met die toets, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad e memo
Goeiemôre, ek soek asb vir Lewenswetenskappe graad 10-vraestelle en memo's, asb.
Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Julie inligting is baie behulpsaam en dit help ons learners baie met van die goed wat ons mee sukkel.