Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

  • 18

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Fisika).

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 18

Kommentaar

    • Goeiedag! Jy of jou seun kan gerus hierdie vraestelle gratis aflaai. Klik op die skakels en die PDF- of die Word-dokumente maak outomaties oop. Hier is ook 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud kan alles gratis afgelaai word en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie middag, kan julle asb vir my Grd 10 se fisiese wetenskap vraestelle aanstuur vir kwartaal 1 en 2.

    • Hallo! Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk en jou kennis van die verskillende vakke te toets. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ons bied inhoud in Afrikaans, so gebruik gerus wat daar beskikbaar is vir oefendoeleindes. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top