
Prent: Canva
Is jy in graad 7 en weet jy dat ’n reguitlyn bestaan uit ’n oneindige aantal punte in dieselfde rigting? Jy kan jou kennis van hierdie feit en al die ander Wiskundige beginsels waaroor jy hierdie kwartaal geassesseer sal word toets deur hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af te laai.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.


Kommentaar
Stel belang in alle vakke se werksopdragte en vraestelle vir graad 7.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Werk - en ek leer Wiskunde.
Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek hou baie van die website.
Wiskundeklasse: Graad 4 tot graad 10.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied nie klasse aan nie, maar ons het wel video's beskikbaar: https://www.youtube.com/playlist?list=PLbaZLNUPyTXy7Mc9WgsqAWJqQw9y5VCUo. LitNet bied ook heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek wat jy beonodig. Klik op die skakels, wat jou na die artikels sal neem. Binne-in elke artikel sal jy die nodige vraestel en memorandum aantref. Klik op die skakels en dit laai dan self as PDF's af. Gratis beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder