Prent: Julius Silver from Pixabay
Is jy in graad 11 en voel jy soos ’n vulkaan wil uitbars van spanning oor al die akademiese druk? Laat LitNet se gratis oefenvraestelle jou help. Laai Rita Engelbrecht se Lewenswetenskappe-vraestel af en hersien jou werk oor die menslike liggaam en leer sommer van vulkaniese eilande ook. Wanneer jy jou punte sien, sal jou volgende uitbarsting een van vreugde wees!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Kommentaar
Hi daar enige vraestelle vir graad 8 en graad 9?
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat wel daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek hou van hierdie app!
Ek hou van hierdie app.
Ek hou van hierdie app.
Ek wil meer weet oor Biologie.
Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Daar is vraestelle, memo's en ook hier en daar video's. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Lewenswetenskappe kwartaal 3-vraestelle.

Goed.