Pasverskyn: Atrium. Gedigte 1970–2025 deur Marlise Joubert

  • 1

Boekomslag: Atrium: Gedigte 1970–2025 (Protea Boekhuis, 2025)

Titel: Atrium. Gedigte 1970–2025
Skrywer: Marlise Joubert
Samesteller: Karen de Wet
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485316060

Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet ’n keur uit Joubert se digbundels saamgestel. Die bundel bevat gedigte uit haar elf gepubliseerde bundels (tussen 1970 en 2023 gepubliseer), asook ’n aantal nuwe, voorheen ongepubliseerde gedigte. Atrium is ’n versamelaarsitem wat op elke poësieliefhebber se boekrak hoort.

 

  • 1

Kommentaar

  • I wish to purchase the book Atrium by Marlise Joubert. Do you have an outlet in Table View?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top