Broekdraer Oscar vrou

  • 1

floris_a_brownnou is ons oud sit maar met selfoontjies
speel tot die naels afval van ons toontjies

vererglik as kleinkinders ons kom steur
ai tog leiers beteuel tog jul humeur

Ons verkoop ons beginsels op facebook
aan twitter google bly ons só gehoek

tog só besig met skim-afstand-vriende
kan nie eens sien man vry met bediende

met nuwe skedule op internet
kook my rys oor, my vleis verbrand, o my vet

wat gaan tog met my aan, my huis aan sink
soos die gesegde: "Bo blink, onder stink."

ons wêreld nou die pad lekker byster
ek broekdraer Oscar vrou bly yster!

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top