Floris A Brown

Floris A Brown (gebore 1948), ’n uitgetrede onderwyser, is digter, skaakspeler, komponis en musikant. Van sy gedigte is opgeneem in om Honderd Nieuwe Dichters 3, Aankoms uit die skemer, Groen, Poskaarte, De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten en Nuwe verset. Hy is ook die skrywer van Gloei ( 1994 ), Phoenix ( 1996 ), Waar aasvoëls draai (1996 ), Die woudmaker (1998), Skadu kinders (1999) en Die koei stort ’n traan (2000 ). Floris Brown bied musiek- en poësiewerkwinkels aan en het al by die Woordfees en die KKNK opgetree. Hy sê: “Sukses word gemeet aan diegene wat die wêreld ryker nalaat in dit wat hul kon bied in die tyd toe hul nog geleef het.”


Sý Kersboom

Floris A Brown Poësie 2015-12-24

"Met 'n opgewondenheid heelaand deur
kouse opgehang teen die kaggelmuur ..."

Edelsteen (vir vrouemaand, Augustus)

Floris A Brown Poësie 2015-11-17

"Dit is jy, alleredelste steen van vrou!"

Geen groter liefde

Floris A Brown Poësie 2015-11-12

"Ek sprei my arms die lengte van 'n rivier./ My bene die wydte/ soos dié van 'n oseaan."

Ek soek jou

Floris A Brown Poësie 2015-11-12

"as ek my plaashek mismoedig agter my trek/ kom jou brief aangevlieg in 'n swartkraai se bek"

Broekdraer Oscar vrou

Floris A Brown Poësie 2015-11-12

"nou is ons oud sit maar met selfoontjies/ speel tot die naels afval van ons toontjies"

Nagstil (vir doofblind-maand)

Floris A Brown Poësie 2015-11-11

"Mamma hoeveel sterre het die nag?"

Jy het gekom

Floris A Brown Poësie 2015-11-11

"O reën, o reën, o reën/ jy het gekom ..."

Vredestrein

Floris A Brown Poësie 2015-11-11

"'n Mensetrein hardloop deur ons land/ Worcester na Pretoria liefde warm"

Suid-Afrika se uitgespoegde druiwepit (vir Universiteit Stellenbosch)

Floris A Brown Poësie 2015-11-11

"eers wanneer die druiwepit/ uitgespoeg lê op elk’ Matiestraat/ blink vaalrooi soos die pit ..."

Floris Brown se jongste bundel op McGregor bekendgestel

Floris A Brown 2014-11-04 Floris Brown se jongste bundel, Mooiweer in my koffie, is by die onlangse Poetry Festival op McGregor bekendgestel.

Oestyd-skryfuitdaging: Plaasopstande in Suid-Afrika 2012 – Ek sou wou sien ...

Floris A Brown 2012-12-19 Ek sou wou sien dat fondse uit die Staatskas beskikbaar gestel word aan almal wat verliese gely het gedurende die plaasopstande.

"Jesus is here" by Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-18 Jesus is here
to take the good from the bad
To give a whole lotta love to share
Our friend Jesus is here

"Stop making me losing sleep over you" by Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-12 I will wait for you
no matter when you're coming back
I will still wait for you
although my heart is feeling sad

Haikoe-kompetisie: Nog 7 haikoes deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-05 Floris Brown se laaste inskrywings vir ons kompetisie.

"Let's make love in the rain" by Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-04 Let me be the rain in your coffee
Let me be the sunshine in your heart
Let me be the flower in your morning
That's where our sweet love ought to be
Top