Geen groter liefde

  • 0

floris_a_brownEk sprei my arms die lengte van 'n rivier.

My bene die wydte
soos dié van 'n oseaan.

Ek skreeu vir die wêreld: "Ek lief jou,"
oor 'n bulderende, vuurspuwende vulkaan.

(... só sterf nog 'n ridder op die witperd vir liefde!)

Reaksie van Dennis Straat uit Nederland:

"Een prachtig gedicht dat de Afrikaanse passie voor de natuur samenbrengt met echte liefde. De beelden tussen natuur en verliefdheid zijn verpletterend en raken precies de goede snaar. Mijn echte liefde mailde terug: ‘Ik ben even sprakeloos!’ En daarvan was ik even sprakeloos."

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top