Floris A Brown

Floris A Brown (gebore 1948), ’n uitgetrede onderwyser, is digter, skaakspeler, komponis en musikant. Van sy gedigte is opgeneem in om Honderd Nieuwe Dichters 3, Aankoms uit die skemer, Groen, Poskaarte, De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten en Nuwe verset. Hy is ook die skrywer van Gloei ( 1994 ), Phoenix ( 1996 ), Waar aasvoëls draai (1996 ), Die woudmaker (1998), Skadu kinders (1999) en Die koei stort ’n traan (2000 ). Floris Brown bied musiek- en poësiewerkwinkels aan en het al by die Woordfees en die KKNK opgetree. Hy sê: “Sukses word gemeet aan diegene wat die wêreld ryker nalaat in dit wat hul kon bied in die tyd toe hul nog geleef het.”


"Where are you" by Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-04 You rap-rap-rap
You wiggle and you waggle
to gain some ground

"Afrikaans" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 O, Afrikaans
ek het jou so lief
Baie wil jou dood hê
Ek voel so gegrief

"Wat is 'n plaas" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Wat is ’n plaas
sonder moerkoffie, biltong en konfyt?
Wat is ’n plaas
sonder brandewyn, vleisbraai en jolyt?

"Besluit maar self" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 In hierdie klein geslote kring
van vriend en vyand so tussenin
Moet ek rotsvas staan om nie vir
Bacchus my siel te laat oorwin

"Visioen van 'n Hemelkind" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 “Ma, help asseblief met my hemp”
Tog, kon hy daarin slaag om die
wêreld met ongeloof te laat staar
na emosie-waarneming in sy prent
Ja, nog ’n visioen van ’n Hemelkind

"Só is jy my lief" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Nuwe gesiggies voor die opkoms van die son
Die rietsanger uit volle bors vir ons van liefde sing
Ja, só is jy my lief

"Sing vir my" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Sing vir my van die son
Van die lied wat deur my gaan
Van groot kraters op die maan
Die steppe roofvis, as jy kon
Sing vir my, sing vir my, ja, sing vir my

"Sien jy die gemis op my gesig?" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Sien jy die gemis op my gesig?
Die verwelkheid in blomme
as hul saans gaan rus?
Sien jy die gemis op my gesig?

"Seeboot vol liefde" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Op ’n seeboot vol liefde
vaar ons oor die oseaan
Ek troos jou met woorde
vee uit jou oog nog ’n traan

"'n Switzerland in Worcester" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Hoe lank moes ons wag
vir die reën om te kom?
Hoe lank moes ons wag
vir blomme om te blom?

"Klaradyn" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Klaradyn, bly weg van die
bietjies-bietjies wyn
Dis nog te vroeg om so
te proe aan al die bietjies soete wyn


"Dankie vir iemand soos jy" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-12-03 Dankie vir iemand soos jy
Waar het jy so skielik vandaan gekom?
Soos critters skielik hier en daar verdwyn

"Waarom huil jy liefste?" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-11-30 Sien jy die gemis op my gesig?
Die verwelkheid in blomme
as hul saans gaan rus?
Sien jy die gemis op my gesig?

"I'm missing you" by Floris Brown

Floris A Brown 2012-11-27 Autumn leaves are falling
And in my heart I’m calling
I, I’m missing you


Haikoe-kompetisie: Heelwat haikoes deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-11-21 Floris Brown gaan groot met die haikoe in Afrikaans!
Top