Kommentaar

Die bekoorlikheid van Latyn in Suid-Afrika. In gesprek met Franco Prinsloo oor die rol van Latyn in koormusiek

Mantie Stapelberg 2025-06-06 Ek het Latyn op hoërskool en tot aan die einde van my tweede jaar op Universiteit gehad. Ek het dit later as didaktiekvak vir HOD-nagraads geneem, alhoewel ek dit nooit aangebied het nie. Ek het baie baat gevind daarby in kursusse in Spaans en Frans, en

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Willem 2025-06-06 Op soek na vraestelle.

Pareltjes uit Amsterdam: Formafantasma – Oltre Terra

Nico Schamrel 2025-06-06 Heel interessant. Dankie Johan!

Wat sê Bettina? Wat is die implikasies van Trump en Musk se uitval?

Barend vd Merwe 2025-06-06 Wonderlike artikel. Daar was verskeie mense wat hierdie uitval tussen die twee egoïstiese miljardêrs korrek voorspel het. Terwyl die voorspellings afgelag is deur sommige Suid-Afrikaanse Trump-ondersteuners. Sal maar nie name noem nie. Sal maar moet wag

Afrikaans: ’n SWOT-ontleding

Coen Basson 2025-06-05 Eugene Brink, dis 'n kragtige ‘handleiding’ vir Afrikaans op reis. Mag dit dissipline, trots, versigtigheid ontroer in ons taalgebruik. Lui-inglip van Engelse woordgebruik mag ons eie pragtige taal nie kaap nie. Elke spreker/skrywer moet verantwoordel

Wat sê Bettina? Disruptors kan die land red

Luan Staphorst 2025-06-05 En van Heer van der Merwe kan mens geen end aan sy kleinlike, koggelende kommentaar oor gelowiges en geloofsinstellings verwag nie.

Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening

sunelle 2025-06-05 Op soek na vraestelle.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Regan Pau 2025-06-05 Ek was nie in die skool toe die onderwyser die hersiening gee nie.

Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe

Barend van der Merwe 2025-06-05 Ja nee, die 'beste stad op aarde' is 'n totale klug. Ten opsigte van die politieke sisteem, die politici lewe nie met die realiteite van gewone mense nie. Hulle kry gratis 24 uur elektrisiteit, privaatsekuriteit, privaat mediese sorg, ens. Al die politici

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Stian Liebenberg 2025-06-05 Op soek na vraestelle.

Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe

Philippus van Rensburg 2025-06-05 Baie praatjies maak baie gaatjies! In ons omgewing is dit die klank van sirenes wat elke dag of nag weerklink wat heersend is. Ontstellend, want misdaad gaan voort. Die Kaapse Vlakte is veraf, net nog 'n item om die nuus vol te maak. Sonder 'impak", so

Elders gesien: Trump se leuens deur Musk se kletsbot ontmasker

Raed-na-Gael 2025-06-04 Wonder of Musk se Grok hom laat gat omswaai het oor sy Teslas wat se verkope in die hek geduik het oor sy vriendskap met Trump. Soveelso dat Elon Trump sleg uitskel oor sy "pork-stuffed big beautiful bill", dit nadat hy wat Elon Musk is, baie mense hul we

Graad 7 SW (Aardrykskunde): vraestel en memorandum

Nomthandanzo kopi 2025-06-04 Op soek na vraestelle.

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Melda 2025-06-04 Geografie, graad 7-eksamen, kwartaal 2. Vraestel met antwoorde.

Die toekoms is nie meer dieselfde nie

J. Dippenaar 2025-06-04 Dankie vir een van die interessantste en insiggewende onderwerpe waarna ek kon luister. Skole moet eintlik hierdie praatjie/video as beroepsvoorligting kan gebruik.

Andries Gouws: Wat jou ook dadelik van Andries sou tref, is sy Afrikaans

Joan Hambidge 2025-06-04 'n Uitmuntende huldeblyk van 'n belangrike kunstenaar. Iemand wat so uit die hoek van sy oog iets kon raakvat.

Wat sê Bettina? Disruptors kan die land red

Barend vd Merwe 2025-06-04 'n Mens kan nie van die NG kerk verwag om sulke verklarings uit te reik nie. Die NG kerk is te druk besig met hulle studies van homoseksuele mense. Laaste wat ek gehoor het, was die NG kerk se CEO dok Jan Lubbe, ook erg onder skoot van die konserwatiewe f

Hoekom is Afrikanermense so bang vir ... dít?

Johan de Beer 2025-06-04 Daar is 'n verskil tussen slaapkamersake en ongebreidelde barheid. Afrikanermense het nog altyd privaatsake privaat gehou en bespreek. Mens hoop dit bly so. Skrywers wat alewig na die seksdoepa gryp, sukkel om te skryf en probeer bietjie adrenalien om die

Elders gesien: Trump se leuens deur Musk se kletsbot ontmasker

Johan de Beer 2025-06-04 Wanner gaan die heer Oosthuizen vir ons so 'n mooi volronde mond sê oor mnr Ramaphosa en mnr Malema. Of is hulle te reg in hulle optrede? Ons wag in spanning.

Elise Bishop se nuwe boek bekendgestel

Nico Schamrel 2025-06-03 So trots op jou, Elise. Mag Sidestoep Stories altyd gesien word as deel van ons taalgeskiedenis.

Elise Bishop se nuwe boek bekendgestel

J Fouche 2025-06-03 What an excellent turnout on 24 May at the Reinet Museum. Elise with her witty remarks had us hanging on her lips for more and more stories about GRT. So wonderful to be part of her journey.

Historiography and art investigated during a double launch of Mandela University Press

Doreen 2025-06-03 Dis goed om te sien dat baie vele kennis van Neville besit. Ek hoop dat dit hulle nie sal verhoed om sy dieper geskiedenis en bydrae in Tested by Fire te lees nie.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Megan 2025-06-03 Kan jy asb dit vir my op e-pos stuur.

Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n filmresensie

Elsabe Brits 2025-06-03 Nee, JK Rowling vra nie vrae nie. Sy is afgryslik, oor haar sit jy dit pot ver mis.

Andries Gouws: Wat jou ook dadelik van Andries sou tref, is sy Afrikaans

Alet Stoltz 2025-06-03 Baie dankie vir die mooi huldeblyk aan my broer

Elders gesien: Trump se leuens deur Musk se kletsbot ontmasker

S Rabie 2025-06-03 Hoë bome vang die meeste wind! Natuurlik word politici uitmekaargeskeur, veral as hul standpunt inneem teen ongereimdhede en maatreëls uitspel om dit te verbeter of uit die weg te ruim... Alle inligting deur elektronika verwerf is ook maar net 'n bre

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster in Welgemoed op 14 Junie 2025

Francois Verster 2025-06-02 As ek mag, wil ek graag byvoeg dat daar eksemplare van die boek by die bekendselling te koop sal wees teen 'n afslagprys van R200 elk. Die eerste 20 kopers ontvang elk gratis 'n bottel likeur wat R180 werd is.

The truth about Cape Slavery deur Patric Tariq Mellet: ’n lesersindruk

Francois Verster 2025-06-02 Logies, ewewigtig en verstaanbaar. Goed gedoen, Barend.

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Chelsea 2025-06-02 Ek verstaan nie wat gaan aan hier nie want ek kry nie die wiskunde nie.

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Riëtte 2025-06-02 Graad 5 en graad 7.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Jamaine 2025-06-02 Ek sukkel met tegniese Wiskunde.

Andries Gouws: Wat jou ook dadelik van Andries sou tref, is sy Afrikaans

Daniel Hugo 2025-06-02 Frederik, jy beskryf die man en sy kuns ewe raak. Baie dankie. En ek dink aan Ingrid in hierdie tyd.

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Hanry 2025-06-02 Ek wil die toets leer.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-02 Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraes

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2025-06-02 Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraes

Wiskunde: Graad 6-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-02 Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraes
Top