Kommentaar

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i

Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestelle en memoranda, tweede kwartaal

"In die gront van die wint" – dagboekaantekeninge oor ses dae met die Boere van Patagonië

Douw Krüger 2025-05-26 Baie interessante skrywe oor die Patagoniërs. Ek wonder of iemand daar nog iets sal weet van my oupa se oom, Oom Andries Schutte. Hy was 'n groot diereliefhebber. Kort na die Boere-oorlog ry hy met sy perd in Johannesburg. 'n Britse offisier loop agter h

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Dalk kan die vraestelle help om die leerder te help voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https:

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Ramaphosa

Gerhard Visagie 2025-05-26 Wat 'n deursigtige pot stront. LitNet moet asb net ander menings publiseer om balans te hou. Hierdie eensydigheid is asemrowend.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Ramaphosa

Raed-na-Gael 2025-05-25 Vir hulle wat die petalje op TV kon gade slaan, is Johann se essay daaroor mooi in die kol. Gebalanseerd, ewewigtig. Daarenteen kan jy 'n dame hierlangsaan se onderrok sien uithang.

Op soek na taal en identiteit in ’n tyd van war

Raed-na-Gael 2025-05-25 Morné, Hoop jy het die aanbevole artikels (ek verwys nie na Barend hierbo nie) gelees. Afrikaans is verweef met die geskiedenis soos Me Julius tereg opmerk. Die boek, 'Die Afrikaners 'n biografie' deur Prof Giliomee (Tafelberg 2004) beskryf dit baie duid

Wiskunde: Graad 12-vraestel 1 en memo, kwartaal 2

Coubin 2025-05-25 Kan ek memo kry asb vir graad 12?

D-dag in die Withuis (22 Mei 2025)

Johan Booysen 2025-05-25 Goeie opsomming. Dit is goed om verby die geraas te kyk. Die serendipiteit van die besoek, wat terloops deur Ramaphosa geïnisieer is, is dat die geweldsmisdaad krisis in SA aan die wêreld grootklok gehang is. Diedelfde geld Ramaphosa se swak leierskap o

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Mianca Koekemoer 2025-05-25 Sal julle asb nog vraestelle publiseer. Dit help verskriklik baie, baie dankie - dit is 'n voorreg om te modereer.

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Annline 2025-05-25 Wil goed wees met wiskunde.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Pedrie 2025-05-25 Hi, ek soek toetse vir graad 9, Junie-vraestelle, maar daar is net November-vraestelle. Kan julle asseblief nog toetse maak, maar net vir Junie en ook vir hierdie kwartaal, dit sal baie help, dankie.

D-dag in die Withuis (22 Mei 2025)

Johan 2025-05-25 Puik samevatting Theo! My persoonlike oortuiging is dat SA die afgelope 30 jaar gebruik is om ons te laat saamsmelt met res van donker Afrika sodat ons nie uitstaan bo die ander Afrikalande nie. Die VSA/SA-vergadering plaas geweldige druk op RNE om die pl

"Die swart man in die vertrek!" Veteraanakteur Fahruq Valley-Omar word 80!

Belinda Jackson (skrywer van die artikel) 2025-05-25 Prof. Kallie August, baie dankie vir hierdie mooi terugvoer. Help my asseblief om dit te laat gebeur!

"Die swart man in die vertrek!" Veteraanakteur Fahruq Valley-Omar word 80!

Belinda Jackson (skrywer van die artikel) 2025-05-25 Baie dankie dat jy saamstem! Kom ons hou duim vas!

"Die swart man in die vertrek!" Veteraanakteur Fahruq Valley-Omar word 80!

Eleanor Denise Damon 2025-05-25 Hy was my dramadosent op BOK en ek was een van die drie hekse in Macbeth. Later het Hh my drie spuite op Stellenbosch afgerig in drama. Dankie meester vir jou lig!

Die blou berge

Jeanne Henning Els 2025-05-24 Dis lief-e-lik Willem.

Welgevonden revisited

Martin Labuschagne 2025-05-24 Pragtig!

"Die swart man in die vertrek!" Veteraanakteur Fahruq Valley-Omar word 80!

Karel Th. August 2025-05-24 Fahruq Valley-Omar verdien ongetwyfeld 'n nasionale erkenning deur die regering vir veral sy bydrae, op alle vlakke, vir drama binne Kuns en Kultuur en sy veelsydigheid as akteur. (Vir sy lyding en pyn, die veragting van sy menswaardigheid, sy toegwydheid

"Die swart man in die vertrek!" Veteraanakteur Fahruq Valley-Omar word 80!

Albert Theo Fritz 2025-05-24 Fahruq verdien regtig 'n groot Suid Afrikaans toekenning vir sy bydra tot die kunste in SA. Hy was ook my Spraak- en Drama-dosent by Bellville-opleidingskollege.

Wat sê Bettina? President Ramaphosa in die Wit Huis

Dominee 2025-05-24 Vir die fat-cat Ramaphosa sal ek net nooit enige agting kan hê nie. Sy optrede was presies soos ons hom ken, teen hierdie tyd. Suid-Afrikaners het die ontmoeting gefasiliteer en Suid-Afrikaners sal die land leefbaar moet maak. Ek haat die politieke spesi

Op soek na taal en identiteit in ’n tyd van war

Barend vd Merwe 2025-05-24 So terloops, Carstens en Raidt se boek is in twee volumes. Volume een ondersoek Afrikaans se Europese oorspronge. My oupagrootjies het almal in die Boereoorlog geveg teen Brittanje. Sommige was verban na Ceylon toe. Die oumas was natuurlik in die konsent

Op soek na taal en identiteit in ’n tyd van war

Barend vd Merwe 2025-05-24 'n Mens voel half aangedaan by die lees van die mooi skrywe. Voor ek begin, eers 'n paar inleidende en algemene opmerkings. My opinie is net wat dit is, 'n opinie, waarvan elke woord geweeg moet word. Ook is ek geen professor in sosiolinguistiek nie. Ek w

Gimmickry, golf and global gore

Larry Swatuk 2025-05-23 Seeking protection from imperialism, in 1885, three Batswana Chiefs went to Queen Victoria for help. That Ramaphosa went to Trump makes one wonder of the utility of fealty — feigned or sincerely felt — 160 years later.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestelle en memoranda, tweede kwartaal

Sharmaine 2025-05-23 Stel belang in graad 6-wiskunde, asb.

Die blou berge

James de Villiers 2025-05-23 Dankie Willem. Ek hou hiervan.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Ramaphosa

Marinus Schoeman 2025-05-23 Uitstekend en skerpsinnig geskryf, baie dankie hiervoor. Loshande die beste kommentaar op die ontmoeting tussen Trump en Ramaphosa in die Withuis.

Retta Blom val uitmekaar en word stelselmatig weer heel

Margarethie Bredenkamp 2025-05-23 Ah! Wat 'n heerlike resensie wat die ware gees van die fliek verstaan! Dankie.

Ma is, Ma is

Celesté 2025-05-23 Baie dankie Lieb, Annatjie, Anna-Marie, Toeks, Zebulon, Louis en Ena vir jul tyd, leeswerk en terugvoer. Ek waardeer die moeite, en die empatie met die reis.

Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n filmresensie

Margarethie Bredenkamp 2025-05-23 Goeie genade! Het ons dieselfde fliek gesien? Ek en drie vriendinne, een trans, het daarna gaan kyk en dit baie geniet. Ja, dalk kon daar hier en daar verbeter geword het, maar dat die hele fliek so swak was? Ek weet darem nie.

D-dag in die Withuis (22 Mei 2025)

Hermann Kuschke 2025-05-23 Dankie Theo Venter vir 'n kalm en beredeneerde samevatting van die vergadering. Soos met die meeste dinge, is dit maklik om histeries pro- of anti-Trump, pro- of anti-Ramaphosa te raak, en vet weet daar is genoeg daarvan in die laaste paar dae. Die taak v

Die blou berge

Riaan 2025-05-23 Pragtig my ou maat. Dankie dat jy jou gawe met ons deel.

Wat sê Bettina? President Ramaphosa in die Wit Huis

Johan de Beer 2025-05-23 Jy sit die pot mis, soos gewoonlik, me Wyngaard. Ramaphosa het nog nooit Malema se opruiende gekerm veroordeel nie. Toe Trump hom die videos wys, het hy wat Rama is soos 'n kat op 'n warm plaat amper van sy stoel afgeval. Daar is vrae gevra wat Rama nie k

Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal

Gerda Muller 2025-05-22 Afrikaans is vir my so 'n mooi beskrywing van 'n kleurvolle taal.

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Mureal 2025-05-22 Die app is die beste. Dit gee my baie memo's en vraestelle wat ek kan uitwerk voor eksamentye.
Top