Kommentaar

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-20 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-v

Graad 8, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

Naomi Meyer 2025-05-20 Goeiedag en dankie vir jou navraag! Dis sleg om 'n onaangename eerste kwartaal-ervaring in die eksamen te hê, maar gelukkig lê die res van die jaar nog voor om sake te verbeter. LitNet bied vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaat

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2025-05-20 Goeiedag en dankie vir jou navraag! Daar is baie oefenvraestelle op LitNet gelaai, maar daar is nie Engels-vraestelle beskikbaar nie. LitNet bied wel baie ander vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-20 Goeiedag en dankie vir jou navraag! LitNet kan jou help om beter te doen - as jy ekstra vraestelle uitwerk om jou voor te berei vir die eksamen. LitNet bied vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skak

Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-20 Goeiedag en dankie vir jou navraag! Ja, beslis, jy kan op die skakels klik om die inhoud (die vraestel en die memo) gratis af te laai. LitNet bied vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die

Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Margaret Teixeira 2025-05-20 Kan ons hier gratis aflaai?

Misofonie

Pieta van Deventer 2025-05-19 Dis so raak beskryf dat dit net nie waar is nie, behalwe dat dit nog erger is. Ek sal 'n verhandeling oor hiperakusis, misfonie en diesmeer kan skryf. Dis my vrou se grootste vrees dat iemand voor ons in die ouditorium sy selfoon sal aanskakel sodat die l

Besoek aan die Withuis – uiteindelik! (16 Mei 2025)

Ben jazz 2025-05-19 Ons moet by die oorsprong begin van die probleem. Ons sit met 'n ANC- korrupte, krimenele regering wat geen voeling het met wat op grondvlak gebeur nie. Misdaad, werkloosheid en onbevoegdheid is aan die orde van die dag. As daar in 'n hofuitspraak die sk

Graad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal

Hayden 2025-05-19 Om beter te doen met Wiskunde.

Wat as God ’n vrou was?

Luan Staphorst 2025-05-19 Barend: "Ek dink weer mens moet 'n trading bot smous, Luan, dan vertel mens vir die Boere die bot gebruik Bybelse beginsels. Dink dit sal soos soetkoek verkoop." Ook Barend: "Ek sien nie waar ek gelowiges verneder nie." Dis in dieselfde paragraaf ge

Persverklaring: Die stories van Afrikaans: Nuwe dokumentêre kykNET-reeks oor die geskiedenis van Afrikaans

Letitia 2025-05-18 Dit is die lekkerste reeks om te kyk, eerste keer in 'n baie lang tyd wat ek nie 'n episode wil mis nie. Sal die reeks graag op DVD wil hê.

Elders gesien: Van ’n president verwag ’n mens beter

Annemarie Burgers 2025-05-18 Stem absoluut saam! Was ek 30jr jonger het ek voor in die tou gestaan! Albei my seuns met messe helderoordag aangeval en besteel. My man en een seun 'hostage' gehou; my broer en sy dogter beroof en ernstig beseer. Huisinbrake té veel om te onthou ens ens

LitNet Akademies-resensie-essay: Dienaar van die waarheid deur MC Botha

Eben Venter 2025-05-18 Uitstekend geskrewe resensie. Sommige van die aanhalings wat Johann uitsonder, veral die karakterskets oor die vader, is so raak en lewendig. Welgedaan!

Verstedeliking in SA

Rynard Muller 2025-05-17 Middag Jaco. Het jy dalk 'n grafiek wat die stygende syfers tentoonstel?

Ma is, Ma is

Louis Changuion 2025-05-17 Hoe treffend! ’n Meesterlike skets van die laaste grens.

Besoek aan die Withuis – uiteindelik! (16 Mei 2025)

Piet Croucamp 2025-05-17 “In his 2020 memoir Disloyal, Trump’s former personal lawyer Michael Cohen alleged that Trump disparaged Mandela, reportedly saying, “Mandela f—ed the whole country up,” and calling him “no leader.” Cohen also claimed that Trump referred to

Moedertaal

Zebulon Kochk 2025-05-17 Ons taal dek wye velde. Mooi gedoen.

Ma is, Ma is

Zebulon Kochk 2025-05-17 Goeie gedig. Lief jou digwerk.

Nuut by Lapa: Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan deur Ronel van Oort

Nico M Ferreira 2025-05-16 "...die teelkrag van die syfer nul". Wat 'n pragtige uitdrukking. Laat my dink aan vrae soos: hoe oud is die aarde? Hoeveel mense is regtig in China? ens, ens. Hopelik word die deeglike navorsing deur die skrywer met behulp van 'n bronnelys in die boek

Op dees aarde: Griepinentings

Louwrens Pretorius 2025-05-16 Ek ent jaarliks. Kry vir daardie of ander redes selde griep. Hier in ons Suidkaapse dorp is daar miskien 15 na 20,000 mense en een apteek. Die apteker vertel my hulle het tot dusver hierdie jaar nog net 600 dosisse van die huidige entstof kon bekom; dat d

Ma is, Ma is

Toekie 2025-05-16 So besonders.

Misofonie

Charl Cilliers 2025-05-16 Baie interessant. Laat 'n mens nogal dink! Baie navorsing nodig.

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-05-16 So op die onderwerp van musiek, wie onthou nog Koos en Stef se lied: DIE DUIWEL EN GOD? As ek reg onthou, het dit desjare die volk redelik laat mor. Hier is die lied: https://youtu.be/cG72AxaIT24?feature=shared

Elders gesien: Van ’n president verwag ’n mens beter

Barend vd Merwe 2025-05-16 Die president met al sy lyfwagte en privaatsekuriteit, is natuurlik glad nie 'n lafaard nie ...

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-05-16 Ek dink weer mens moet 'n trading bot smous, Luan, dan vertel mens vir die Boere die bot gebruik Bybelse beginsels. Dink dit sal soos soetkoek verkoop. Dalk nog beter as diamandpakkies. So kombineer mens die mens se gierigheid met hulle godsdienstige obse

Elders gesien: Van ’n president verwag ’n mens beter

Daniel Hugo 2025-05-16 Wannie, ek sekondeer. Dink net: 'n staatshoof wat van sy burgers verwag om "dapper" te wees in die onveilige toestande wat deur sy regering geskep en geduld word.

Ma is, Ma is

Anna-Marie Schoeman 2025-05-16 Só mooi verwoord! Uitstekend.

Ma is, Ma is

Annatjie Agenbag 2025-05-16 Celeste bly 'n Woordenaar!

Ma is, Ma is

Wm liebenberg 2025-05-16 Deernisvol!

My ewige geskenk

Johan van der Merwe 2025-05-15 Hierdie tref my want ek sê altyd my ouers is dood, maar hulle is nog hier, in my. Soms praat ek soos hulle, of lag soos hulle en trek my oë op skrefies, soos Mammie gedoen het. Ons ouers sterf nooit, hulle lewe voort in ons, dit is wat die gedig vir my

Nuut by Lapa: Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan deur Ronel van Oort

Daniel Hugo 2025-05-15 Dit lyk my ons het hier te doen met die teelkrag van die syfer nul: "Die taal se lang geskiedenis – wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin." Dalk kan die skrywer of uitgewer vir ons lig werp hierop.

Springmielies: Oor die ydelheidsindustrie en ander skoonheidsnarratiewe

Petra Pienaar-Nel 2025-05-15 Ek geniet altyd Nini Bennett se bydraes op LitNet geweldig. Sal wonderlik wees as haar artikels in boekvorm gebundel kan word.

Dinkskrum: Mbeki, Pahad en die filosoof se planeet van die das

Barend vd Merwe 2025-05-15 "Money talks but it don't sing and dance and it don't walk as long as I can have you here with me, I'd much rather be forever in blue jeans" - Neil Diamond https://www.youtube.com/watch?v=FKiemHPECZI

Tydskrif vir Geesteswetenskappe is vyftig jaar oud

Petro Visser Enslin 2025-05-15 My Juffrou vir Altyd 'n Onderwyser beinvloed die ewigheid. Sy kan nooit seker wees waar haar invloed ophou nie. Ek dink 61 jaar terug - toe ek in 1964 in juffrou Ina Grabe se klas gesit het en sy die liggie vir tale, letterkunde en spesifiek Afrikaans vi

Persverklaring: Picture this – Ons is op soek na uitstaande ontluikende illustreerders

Liné Loff 2025-05-15 Hi Helene, daar is nog inligting op www.wwpbic.com beskikbaar, of jy kan ’n e-pos met jou vrae aan reon@proteaboekhuis.co.za stuur. Groete, Liné Loff (inhoudsbestuurder)

Breyten Breytenbach (1939–2024)

Liné Loff 2025-05-15 Hallo Irize, baie dankie dat jy laat weet het. Ons het die verandering so aangebring. Vriendelike groete, Liné Loff (inhoudsbestuurder)

Wat as God ’n vrou was?

Hans Richardt 2025-05-15 Henning, wat van 'n liedjie oor "wat as Satan 'n vrou is"?

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Rene Hirner 2025-05-14 Help! Afrikaans EAT-kind wat ek probeer voorberei vir Junie-eksamen. Watter graad se vraestelle behoort ek na te kyk?

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo, tweede kwartaal

ELDRIDGE MASIMILA 2025-05-14 Ek is op soek na graad 5 Afrikaans Huistaal-vraestelle en -memorandums en Sosiale Wetenskappe gr. 5.
Top