
Foto: Canva
Kameruil
Ek voel nes ’n witkruisarend
wat kronkel met swier,
en die wens is die vader
van my dwanggedagtes,
so dit jaag met die
ontrafeling van die raaisel,
want ék is net ’n kameruil.
2
Foto: Canva
Kameruil
Ek voel nes ’n witkruisarend
wat kronkel met swier,
en die wens is die vader
van my dwanggedagtes,
so dit jaag met die
ontrafeling van die raaisel,
want ék is net ’n kameruil.
2
Kommentaar
Dwanggedagtes is 'n interessante woord.
Baie dankie, LitNet, en ook Martin vir jou kommentaar.