Kommentaar

Persverklaring: Aankondiging van die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2025

Meyer van Rensburg 2025-04-28 Wat van die prys vir digkuns?

Sandra Antrobus of Cradock: A tribute

Lesley Osler 2025-04-27 It was an honor to know Sandra and to have been fortunate enough to spend many a visit to the Tuinhiuse and befriend her lovely daughter Lisa.

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

Roelien Fourie 2025-04-27 Ek stel belang in graad 4 wiskunde-vraestelle vir kwartaal 2.

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-04-26 Ek wonder hoeveel boeke is gepubliseer oor die sogenaamde "Bybelse kodes", en hoeveel pastore en seepkispredikers oor die jare stinkryk geword het uit sulke boeke en DVD's...alles net berge en berge fabels wat vir goedgelowige mense gesmous was. Nietemin

Die LitNet Afrikaanse Skrywersberaad

Marisa 2025-04-26 Wow, ek het die artikel vreeslik geniet! Ons het meer van dit nodig 🙏 ❤️

Kinders hoort nie op strate nie

Renus 2025-04-26 Dis uitstekend aangebied. Werklik talentvolle aktrise. Ek is deurmekaar met die geslag; wie kerm oor sy mammie as die kind van wie gepraat word 'n meisie is? Was dit 'n kind wat verwek is met die werker in die skuur?

Wil die SAUK Afrikaans regtig vermoor?

Mb spies 2025-04-26 Ek dink dis doelbewus gedoen, en ook voetspore wat verdwyn het?

Die hart het geheime deur Malene Breytenbach: ’n resensie

Anna 2025-04-26 Is die boek geskik vir jong volwassenes (16+)?

Press release: On the UK Supreme Court ruling and public commentary by Helen Zille

Kestell Serfontein 2025-04-26 Helen Zille, once hailed as a critical voice against the brutalities of Apartheid, has become the architect of a modern betrayal. With every word that sanitises colonial conquest, every tweet that trivialises systemic oppression, and every smug denial of

Bargoens

Renette Vosloo 2025-04-26 O, Gerda, wat 'n pragtige verhaal. 'n Mens wil net nog en nog. Baie dankie.

Suidoosterfees 2025: Liewe Heksie en die wals – ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck

Alvida 2025-04-26 Yolanda so goed geskryf. Dankie vir Liewe Heksie se herhinderinge en lekker stories.

Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene

Shared 2025-04-25 Hier is 'n kort paragraaf in Afrikaans wat jy kan gebruik om aan 'n app te verduidelik dat jy Afrikaans is en dat jy wil hê dat die aanpassings vir jou beweging reggemaak moet word sonder om 'n memo te gebruik: "Ek is tans in 'n Afrikaanse konteks en wi

In memoriam: Frikkie Lombard

Koos Holtzhausen 2025-04-25 Baie mooi huldeblyk. As afgetrede ingenieur, wat my op die gebied van vertaalwetenskap begewe het, was dit my voorreg om in sy leksikografieklas te wees. In 'n gesprek later, het hy sy frustrasie met die algemene "verdomming" van die gemeenskap uitgespree

Brief aan Afrikaners

Chris 2025-04-25 Ek het die brief gelees en tot die slotsom gekom dat die skrywer die Afrikaner subtiel uit die land wil help. Hy het volgens my 'n beperkte kennis van die Afrikaner se denkwyse kultuur en algemene lewensbeskouing. Die "versie Gelowiges/Christene" kry jy o

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Lourens Burger 2025-04-25 Ek Wil graag weet of die vraestelle GDE-vraestelle is. Indien wel, hoe gaan ek vorentoe om toegang tot die vraestelle te kry.

Sorgelose kinderjare

Alexandria 2025-04-25 Sjoe… Hierdie storie het my omtrent teruggevat na my skooldae en die warwoel van emosies wat mens beleef op daardie ouderdom. Ek sal graag meer van De Wet se stories wil lees!

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Sirmorné 2025-04-24 Dagsê. Kan ek asb Graad 6, kwaartaal 2, se toetse en eksamen kry in Wiskunde, baie dankie.

In memoriam: Frikkie Lombard

Wannie Carstens 2025-04-24 Alet, 'n baie mooi huldeblyk aan 'n gewaardeerde vriend. Jy lig sy besondere eienskappe pragtig uit. Ek dink self aan die krieket wat ons as nagraadse studente en latere jong werkendes in die middae op Coetzenburg gespeel het. En die 'touchies' waaraan on

Press release: On the UK Supreme Court ruling and public commentary by Helen Zille

Michele Meyer 2025-04-24 Has Helen Zille caused enough damage to ethnicities, individuals; marginalised and others, local and international, causes; local and international, her political party, the GNU, and South Africa per se yet?

Loftus Marais (1982–)

Glenda Browne 2025-04-24 Hallo, ek het 'n tyd gelede jou artikel op Die Eybers-boekklub geniet en wil die skakel deel, maar dit is nie meer beskikbaar nie. Is daar enige plek waar ek die artikel aanlyn kan kry? Ek stel belang omdat Elisabeth Eybers my ma se niggie was. Ek het dit

Wat as God ’n vrou was?

Hans Richardt 2025-04-23 Barend vd Merwe, ek het 'n slegte Rooms Katolieke Engelse vertaling besit en probeer lees. Later dit net by die Hospice boekwinkel afgelaai, saam met hopie ander boeke, bv boeke oor boekrolle en die bybelse kode.... Uit die hele rak vol van al die boeke,

Sandra Antrobus of Cradock: A tribute

Ger Heester 2025-04-23 Baie liefdevolle herinneringen aan Sandra, óók aan Michael. Veel heerlijke uren met hen doorgebracht, geweldige vrienden. Sterkte voor Cherie, Lisa en Philip. Zeer bijzondere mensen die door gaan in het leven. Dink baie aan hulle. In liefde, Ger.

Die Satyrica van Petronius, vertaal deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Cas Vos 2025-04-23 Baie dankie vir al die insigryke kommentaar. WJ Henderson se vertaling is inderdaad 'n meesterwerk. Lees dit en geniet elke woord daarvan.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Gesprek met Jo Prins en Francois Bekker oor Johann en Jo se geestelike reise

Barend vd Merwe 2025-04-23 Dit was interessant dankie. Maar ook 'n uiters frustrerende gesprek. Die tema is wel aangespreek, maar die subtitel skep die indruk dat die Boeddhisme in detail bespreek gaan word. Wat nooit gebeur nie. Sommige vrae is pertinent gestel maar nie geantwoord

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers

Elmien Putter 2025-04-23 Ek stel regtig belang.

Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika

Pascale Prinsloo 2025-04-23 Dis pragtig! 'n Beeldskone jong vrou wat haar ma vasvang in woorde wat vir altyd hier sal wees, al kyk sy nou na haar ma van bo af.

Strandmoles

Ronnie 2025-04-22 Uitstekend, Hannes

As dié artikel verlede jaar geskryf was

Philip Nel 2025-04-22 Die boodskap is pynlik duidelik.

Persverklaring: Die stories van Afrikaans: Nuwe dokumentêre kykNET-reeks oor die geskiedenis van Afrikaans

Manna 2025-04-22 Suid-Afrika is 'n pragtige land met sy verskillende kulture as die mense net kan hande vat en ophou afbreek en eerder bou.

Die Satyrica van Petronius, vertaal deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Susan Vorster 2025-04-22 Dankie Cas, jy wat self al meesterlike vertalings gedoen het van klassieke werke slaag met jou lesersindruk daarin om my te prikkel om self die vertaling te wil lees. Jou fyn aanvoeling vir die uitdagings van die vertaler spreek duidelik uit eie ondervind

Bargoens

Roela Hattingh 2025-04-22 Hierdie storie se kinkels en klanke is verrassend! Dromerig mooi. Baie dankie dat jy dit geskryf het, Gerda!

En vergewe ons ons wonde

Roela Hattingh 2025-04-22 Wat 'n storie! Ek moet dit meer as eenmaal lees om als in my hart en kop bymekaar te hou. Baie geluk, Mercia!

Haar ander vel

Leana 2025-04-21 Roela, dis raakgeskryf.

Uitnodiging: Spanje: Reise in palimpses deur André Pretorius – ’n boekgesprek

Charles 2025-04-21 Uitmuntende skrywer. Baie lief vir sy reisverhale. Hy beskik oor 'n sonderlinge vermoë om mens te betower met sy vertellings.

Die Satyrica van Petronius, vertaal deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Dirk Human 2025-04-21 Bill, hierdie is uitstekende werk. Dis 'n voorreg dat ek by jou Griekse geskiedenis en Latyn kon leer as jong student. Jou werk dra al die kenmerke van 'n vermaerde en gesoute klassikus. Hierdie werk getuig daarvan. Ek kan net die resensie van Cas Vos in

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-04-21 Josephus (in Afrikaans Josefus) was 'n manteldraaier. Gebore Joods en toe Rome wen, toe word hy 'n Romein. Toe skryf hy 4 boeke. Kosbare historiese bronne. Maar toe gaan trinitariese Christene en verander die inhoud om by hulle teologie te pas.

Wat as God ’n vrou was?

Raed-na-Gael 2025-04-20 Om so jou gebrekkige navorsing te staan en openbaar, 'n mens sou verwag dat jou navorsing darem die Bybel sal betrek. Hulle sê mos "fake news is rife". Skekina en die Kabbalisme is Joodse begrippe en gehul die mistiek. Jesus Barnabas en Jesus Christus is

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo's, eerste kwartaal

Juanita Viljoen 2025-04-20 Ek is vir die eerste keer in Graad 4 en het hulp nodig. Ek sal dit waardeer as u my kan ondersteun. Baie dankie.

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-04-20 Luan ek dink nie ek verstaan lekker wat jy van my wil hê nie en ek gee ook nie om of ek vir jou aanvaarbaar is of nie. Ek het nog nooit gedink ek is Salman Rushdie of enige iemand anders nie. Ek weet niks van hom, behalwe dat hy boeke skryf, wat ek ongel
Top