
https://pixabay.com/vectors/vector-block-multicoloured-3d-2638077/
Is jy in graad 9 en wil jy kyk of jy op datum is met jou tweede kwartaal se werk? Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om jou werk te oefen.
Klik hier om 'n vraestel gratis in PFD-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PFD-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk


Kommentaar
Ek onderrig Wiskunde Gr.9 aan Aggeneys Hoërskool.
Hallo! Jy is hartlik welkom om die vraestelle wat ek hier noem, in die klaskamer te gebruik. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil die vraestelle gebruik vir my punte - sodat ek my kwartaalpunte met 10 persent kan verbeter as moontlik.
Hallo! Dis 'n goeie idee om van die vraestelle gebruik te maak om vir jou werk voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil my punte op bring na 70%
Ek wil aansluit by julle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Jy het nie nodig om formeel by LitNet aan te sluit om toegang tot ons vraestelle te verkry nie. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder