
Prent: https://pixabay.com/photos/bulletin-board-laptop-computer-3233653/
Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk hierdie kwartaal.
Klik hier om 'n vraestel gratis in PFD-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PFD-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Ek benodig vraestelle.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag oefenvraestelle vind.
Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Werklik die beste akademiese platform. Dit het die afgelope tyd my akademiese prestasie hoër geneem.
Okay
Ok
Ek wil weet oor Wiskunde graad 10-vraestelle, kwartaal 2.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder