Kommentaar

Pareltjes uit Amsterdam: Miriam Cahn, Stedelijk Museum

Nico Schamrel 2025-04-02 Realiteit, die naakte waarheid en die mensdom se donkerkant. Dankie, Johan - insiggewend en mooi saamgestel.

Hersenskimme

Johan van der Merwe 2025-04-02 Baie mooi, Susanna, jy maak dit lewendig

21 Voices: ’n oorsig oor die boekgesprek met Marthie Momberg

Albert Lückhoff 2025-04-02 Ek bly van die oortuiging dat die totale konflik oral in die midde oorste gaan net oor olie en gas.

SITRAP: Militêre attaché word huis toe gestuur (31 Maart 2025)

G Keen 2025-04-02 Die sanksies in die 80's het ook almal in SA geraak. Die VSA in nie blind vir dit wat in SA aangaan nie en die ANC het al lankal eerder met China en Rusland bande gesmee. Hulle ondersteun terroriste organisasies wêreldwyd en dit is almal lande wat téén

Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark

margaret cordier 2025-04-02 Stem saam, Nico!

Wat as God ’n vrou was?

Raed-na-Gael 2025-04-01 Hy het tog die vrou ook geskape, kort na Adam. 'Na Ons beeld" dui op die (Hul) sondelose toestand en nie die liggaamlike nie. Om van vader na moeder te verkuif is net so erg en om boonop nog die simbool vir vroulik voor die kerk te staan en plant? Is alle

Wat as God ’n vrou was?

Sandra Pretorius 2025-04-01 God is nie 'n man nie en ook nie 'n vrou nie. Want God is nie 'n mens nie. God is 'n ondefinieerbare spirit. Baie mense gebruik God ook net om ander mense emosioneel te manipuleer en op hul gevoelens te speel en finansieel uit te buit. Dink maar aan Lou

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-04-01 Pelgrimsgebed - Amanda Strydom: https://www.youtube.com/watch?v=fTsYx8W_2w0

Wat as God ’n vrou was?

Barend vd Merwe 2025-04-01 Dit is nie 'n nuwe gedagte nie. Die kerke het al lekker gestry oor Amanda Strydom se 'Pelgrimsgebed', waarin God as 'n moeder aanbid word. Die Katolieke bid via moeder Maria na Jesus toe. Dis ook 'n oplossing dink ek. Die lekker ding van godsdiens is, jy

1 April 2025: Gekkedag-uitnodiging

Henning 2025-04-01 Smôrens agter die wasbak in 'n kampeerterrein groet die manne na gelang van omstandighede: skuim besmeerde wange maak die kakebeen styf, tydens tandeborsel is dit binnensmonds en so aan. 'n Jong man daag een môre op, dringend op soek na die motorsleut

Middelpos se mense, saamgestel deur Anneretha Grobler: ’n lesersindruk deur Sarel Venter

Hennie van Deventer 2025-04-01 So sjarmant soos altyd, Sarel skryf oor Middelpos en die Van der Merwes (plus 'n stewige span afstammelinge) met soveel gevoel dat 'n mens spontaan die gedagte kry: daar sou ek darem graag 'n slag wou gaan uitspan. Iewers in die 80's het ek wel 'n nag as

Wanneer selfhelpboeke wel help

Izak de Vries 2025-04-01 Dis jou rekenaar of foon wat die vreemde onderskrifte skep, nie LitNet nie! So, ja, skakel dit gewoon af.

Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2025-04-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2025-04-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-04-01 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

sueAnne 2025-03-31 Vraestelle, asb.

SITRAP: Militêre attaché word huis toe gestuur (31 Maart 2025)

Sarie 2025-03-31 Interessant is dat Mandela nie 'n voorstander van die Agoa-ooreenkoms was nie toe die Clintonadministrasie dit ingestel het, omdat dit aandui die ANC se verhouding met Kuba en Iran as vennote in die struggle se geskiedenis kan in die gedrang kom.

Wat sê Bettina? Hoe vier hulle Eid in Gaza?

Sarie 2025-03-31 Dit lyk darem of die mense van Gaza begin sien dat Hamas deur hulle terroristiese optredes ook net so skuldig is as Israel in hierdie haglike situasie deur op te staan in hul betogings teen Hamas.

Wanneer selfhelpboeke wel help

Thersia Craven 2025-03-31 Ag nee, wie se idee was dit om onderskrifte vir Koos se video deur KI te laat skep – want ek wil nie glo 'n (taal)mens by Litnet skryf sulke gemors (plek-plek pure onsin) nie. Kan 'n mens die video sónder die onderskrifte kyk? Asseblief‽ Baie danki

Apartheidshuwelik blom nóg na 33 jaar, ’n onderhoud met skrywer Carla van der Spuy

Bruette Botma 2025-03-31 Dankie Carla en Dina vir die boek. Ek kan nie wag om hierdie interessante en grensverskuiwende ware verhaal te lees nie. Waar Oos en Wes ontmoet is nou eerste op my lysie.

Pareltjes uit Amsterdam: Miriam Cahn, Stedelijk Museum

margaret cordier 2025-03-31 soms moet ons die naaktheid van ons 'self' in die oë kyk dankie johan

Jy’s seker nie ernstig nie

Annerooy Helberg 2025-03-31 Baie, baie dankie vir al jou boeke en omgee. En jou wonderlike artikel Doe zo voort.

SITRAP: Militêre attaché word huis toe gestuur (31 Maart 2025)

J C van Dyk 2025-03-31 Dit is verbasend dat RSA as geheel in gedrang gebring, en rooi geverf, weens die besoek aan Washington, van 'n klein groepie van die hele Suid Afrikaanse bevolking. Die hele bevolking moet nou straf dra van verhoogde koste en tariewe vir 'n klein groepie

Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark

Nico Schamrel 2025-03-30 Ek het gereeld te doen met Nederlanders en hulle is so verlief op Suid-Afrika - wonderlike, vriendelike mense met dankbare harte. Hierdie 'pareltjie' sal enige Suid-Afrikanerhart trots maak. Dankie Johan - jy is 'n goeie ambassadeur vir Suid-Afrika.

Transformasies: Is Rumi ’n mistikus of "social media crack cocaine"?

Dietloff van der Berg 2025-03-29 Baie dankie, Estelle. Ons waardeer jou belangstelling.

Een en een maak twee

Pieter Kok 2025-03-29 Eg en kosbare woorde!

Koersverlore

Zebulon Kochk 2025-03-29 Baie dankie, LitNet

Jy’s seker nie ernstig nie

Ans 2025-03-29 Jaco, jy is kosbaar! Geen wonder die woorde gly so van jou pen af nie. Want jou hart praat kindertaal.

Lewenssepie

Zebulon Kochk 2025-03-29 Baie dankie, LitNet.

Die rigtingverandering

P.P. Fourie 2025-03-28 Die punt wat jy hier maak, laat dink my ook hieraan, op 'n manier: https://www.newyorker.com/culture/critics-notebook/the-new-literalism-plaguing-todays-biggest-movies

Johann de Lange (1959–2025)

Johan Coetzee 2025-03-28 Goed en amper volledig. Miniatuur? https://naledi.co.za/product/miniatuur/

Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse van 2025 bekend

Sandra Pretorius 2025-03-28 Wat die Hertzogprys betref: ek het al die boeke op die kortlys gelees. "Van vaders en vlugtelinge" troon loshande bo al die ander uit, met "Gebeente" wat in sy nek blaas. Maar dis natuurlik net my subjektiewe voorkeur. Ek mag verkeerd wees. Dis alles buit

Kaptein

Paul Myburgh 2025-03-27 Ek bewonder jou woordkeuse. Mens kan die prentjie sien. Doen so voort.

’n Soeke na menswaardige geregtigheid in ’n maalkolk van identiteit-, inheemsheid- en rasuitdagings

Henning 2025-03-27 Die volgende het ek al by vorige geleentheid aangehaal (ek kyk maar), selfs eenkeer in Nieu-Seeland en toe wou niemand daarop reageer nie: 'Regarding stereotyping (unteaching racism), Daniel Kahneman, professor emeritus of psychology and public affairs a

Kaptein

Esti 2025-03-27 Raakvatwoorde oor 'n merkwaardige man wie se diep sporepad te vinnig opgehou het.

Ek speel vijool

A Gerber 2025-03-27 Ek sien die tonele voor my afspeel. Stunning!

Kaptein

Fanie Heyns 2025-03-27 Baie aangrypend.

Diane Victor herrangskik die landskap van emosie

Caitlyn 2025-03-27 Ek hou van die kunswerk, dit inspereer my.
Top