Kommentaar

Transformasies: Is Rumi ’n mistikus of "social media crack cocaine"?

Estelle Kruger 2025-03-26 Uitstekend, Dietloff. Jy en Elizabeth doen wonderlike werk om Rumi bekend te stel aan Afrikaners en daarmee die vakuum te vul wat ontstaan het in Christen-gelowiges se groeiende ongeloof en behoefte aan méér. Ek salueer julle!

’n Soeke na menswaardige geregtigheid in ’n maalkolk van identiteit-, inheemsheid- en rasuitdagings

Brian Wilson 2025-03-26 Aan Barend – so jammer ek reageer nou eers, maar die lewe het 'n manier om mens vas te vang. Ek huldig jou mening in terme van die godsdienste. Die Bybel soos deur Hanno Visagie aangehaal, is geskryf deur mense - en in elk geval deur mansmense. Baie m

Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum

Mike van Helsdingen 2025-03-26 Het asb vraestelle nodig vir nasorg.

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

Elise Bishop 2025-03-25 Pragtig, Johan! Voer mens weg die vreemde in om skoongewas die lewe verfrissend aan te vat… weer van vooraf… 🌿

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

Nico Schamrel 2025-03-25 Pareltjes - wat 'n besonderse idee, interessant en insiggewend! Ek sien uit na meer. Dankie, Johan en LitNet.

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

margaret cordier 2025-03-25 Lieflik, Johan! Dankie vir die pêreltjie. Ek sien uit na al die ander!

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo

Naomi Meyer 2025-03-25 Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit i

Graad 8: Afrikaans EAT-begripstoets en memo

Naomi Meyer 2025-03-25 Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit i

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2025-03-25 Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit i

Graad 10: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-03-25 Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit i

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-03-25 Hi there and thank you for your email. Please follow this link to our index page of all the examination papers published on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Do scroll through the list to see which papers are published o

Wanneer jy deur God verlaat voel ... Toevlug deur Louise Viljoen: ’n resensie

Annandé Lathleiff 2025-03-24 Dit is 'n wonderlike boek! Trane in my oë! Ek dink dis werklik 'n boek wat verfilm moet word!!

Die kondensmelkinsident

Sonia Valentine 2025-03-24 Die hunkering tussen ma en dogter word emosioneel sterk uitgebeeld in die vergiffenisepisode van die slot.

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Waldemar Gouws 2025-03-24 Dankie, prof. Olivier, vir die moedige en werklik noodsaaklike aanbieding.

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Ds. Nerina Varkenvisser 2025-03-24 So van die Bybel gepraat. Die hoofprotagonis van deel twee van die Bybel is ene Jesus van Nasaret. Hy was 'n wetsonderhoudende Joodse man, maar hy is vandag 'n Christelike god wat die wetboek verruil het vir 5 solas, waaronder sola fide en sola gratia. Di

Die pienk vel

Blikkies 2025-03-24 Sensitief, mooi taalgebruik.

Die weduwee wat soos ’n feniks gerys het en kon miaau van daggasjokolade

Izak de Vries 2025-03-24 Die inskrywings het reeds gesluit, Jean.

Die weduwee wat soos ’n feniks gerys het en kon miaau van daggasjokolade

Jean Lombard 2025-03-24 Die feniksstorie is pragtig geskryf. Sluitingsdatum van hierdie kompetisie?

Die Khoi-San se eeue-oue trauma

Heini Odendal 2025-03-23 Kan een mensegroep so gestraf word, selfs na eeue? Waar is die Christenskap waarop ONS ons roem?

Sal U my vashou

Anita van der Walt 2025-03-23 Wow, puik. Ek hou van jou gebedgedig.

Koersverlore

Anita van der Walt 2025-03-23 Mooi geskryf.

Bloubergstrand

Anita van der Walt 2025-03-23 So mooi geskryf.

Versteende gebede

Anita van der Walt 2025-03-23 ’n Pragtige gedig.

Nat kruis teen jou voorkop

Anita van der Walt 2025-03-23 Puik geskrywe.

'n Laaste brief

Anita van der Walt 2025-03-23 Sjoe, soveel seer. Jou gedig is baie goed geskryf, lees gemaklik en ek voel die seer.

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Hennie van Deventer 2025-03-23 As koerantman verwonder ek my dikwels aan die omvangryke vlakke van raseie akademiese dissertasies, soos ook bogenoemde. Maar, “even the ranks of Tuscany could scarce forbear to cheer.” Die slotsom klop immers 101 persent met die DNS van die drukkersi

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Andries Visagie 2025-03-21 Die soort "woke" jeugtekste waarteen prof. Van Coller destyds te velde getrek het in sy rubriek, word nou in die VSA van die biblioteekrakke verwyder in die naam van anti-woke. Dis natuurlik 'n growwe vorm van sensuur. In Hongarye word "woke" boeke in sel

Katinka Heyns deur die Indiese Filmfees in Suid-Afrika vir lewensbydrae vereer: ’n onderhoud

Louise Horn 2025-03-21 Ai, ek het nog altyd gewens Katinka kan Kringe in 'n bos verfilm, want sy sal reg aan my hartsboek gee. Ongelukkig is Chris ook nie meer daar vir die draaiboek nie. Ek het altyd vir my graad 10's gesê dat geen film so na aan 'n boek se teks is soos Fiela

Oranjerivierafrikaans is nxa!: ’n onderhoud met Anzil Kulsen

Marlette Compion-Venter 2025-03-21 Ek stem. Dit het my 50 jaar (en hierdie artikel) gevat om te besef dat "jou yster" en "jy is 'n yster" gariepafrikaans is, en ek dit met trots kan gebruik. Baie dankie vir 'n omvattende artikel met nuwe insigte!

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Jeanette de Klerk-Luttig 2025-03-21 Dankie Fanie dat jy met die artikel probeer om die "vergiftiging van ons maatskappy" teen te werk, dat jy bydra tot ’n remedie van een of ander aard "vir hierdie saam-hurk en paring", en dat jy op skerp wyse "die fluistering van onthutsende dinge in d

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers

Izak de Vries 2025-03-21 Louis. Daar is nie 'n formele afsnydatum nie, maar bespreek asseblief voor die tyd, anders gaan daar dalk nie plek wees nie. Daar is nie tans 'n bundel ter sprake nie.

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Theo du Plessis 2025-03-21 Heel bevrydend, Fanie. Dit help om die wakker-bendes se deugjuk afgeskud te kry.

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers

Louis Krouwkamp 2025-03-21 Môre. Wanneer is die sluitingdatum en wat is die voorwaardes vir inname in julle volgende bundel?

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Ana 2025-03-21 Chris Marnewick, inderdaad!

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

F.T. Olivier 2025-03-21 Baie dankie vir hierdie deurdagte en noodsaaklike skryfstuk. Dit is inderdaad ’n tema wat dringend aandag verdien en ’n saak wat die moeite werd is om voor te veg. Soos u duidelik uitwys, is die skade wat deur hierdie kultuuroorloë en onverdraagsaamh

Press release: 60th Fleur du Cap Theatre Awards announce special award recipients for 2025

Rory Riordan 2025-03-21 Congrats to veteran Temple H - long overdue recognition!

Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense

Chris Marnewick SC 2025-03-20 Ai, Fanie, hoe lekker is dit nie om jou hier te sien en so 'n lekker artikel te lees nie. Dit lees soos 'n advokaat se argument voor die hoogste hof in die land.

Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool

Izak de Vries 2025-03-20 Sarel. Daar is nie 'n voorskrif vir hierdie stukke nie.
Top