Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

  • 44

Klik hier om ’n toetsvraestel met memorandum vir graad 8, Afrikaans Huistaal, af te laai. Die vraestel bestaan uit twee begripstoetse en ’n kort speltoets.

  • 44

Kommentaar

    • Hallo, ons voeg vraestelle by soos wat dit beskikbaar is. Hou asseblief LitNet se notas, toets en vraestelle-ruimte dop vir nuwe hersieningsmateriaal.

    • Hallo Zenas, ons voeg vraestelle gaandeweg by soos wat ons dit beskikbaar het. Blaai asseblief deur die argief van ons notas, toetse en vraestelle-afdeling by Skole.

    • Hallo Anelle, daar is onlangs 'n graad 8-wiskunde-hersieningsvraestel en -memorandum by ons notas en vraestelle-afdeling bygevoeg. Daar is ook graad 8-Afrikaansvraestelle in hierdie selfde afdeling beskikbaar. Ons probeer om stelselmatig ons hersieningsvraestelle en skolehulp-afdeling uit te brei. Hoop dit help.

  • Yolandie Le Roux

    Ek is opsoek na Graad 8 Wiskunde (1ste Kwartaal) met antwoord stele vir my seun om deur te werk.

  • Anna Gladys Neethling

    Ek is opsoek na kwartaal 1 Sosiale Wetenskap vraestel vir Gr 6 kinds. Platinum handbook oor Bl 107-111.
    Asook Geografie bl. 3-21.

    • Hallo Anna, ons plaas vraestelle en memo's wat spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel word en hier is 'n skakel na wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons het dus nie daardie spesifieke kwartaalvraestelle waarna jy op soek is hier nie, maar wel ander hersieningsmateriaal vir elke graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • ek is nuut in die afrikaans.opsoek na ou graad 8 vraestelle en memo's asook take.Groot asseblief

  • Marianne Newton

    Ek wil assseblief graad 5-vraestelle en memorandums hê van Junie.
    Een elk van: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal en Wiskunde.

  • Mariana van Rensburg

    Hello julle. Ek is op soek na Afrikaans Huistaal graad 8-voorbeeldvraestelle maar spesifiek iets nuwer soos bv 2017/2018/2019 vraestelle, die paar wat ek wel vind kon ek glad nie oopmaak nie. Ek soek spesifiek Taal-vraestelle asseblief. Dankie baie

    • Goeiedag. Ons het 'n hele paar Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestelle wat op LitNet gepubliseer is. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien wat daar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis af te laai. Sterkte en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeiemôre, ek is op soek na 'n graad 8 Afrikaans Huistaal-vraestel en memo wat 'n Bloemhof Meisies-vraestel is. Ek het dit raakgelees hier en vind dit nie weer nie. Baie oulike vraestel.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Ek weet nie na watter spesifieke vraestel jy verwys nie, maar hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Rol daardeur om te sien wat alles hier geplaas is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hier is ook 'n skakel na die algemene skoleafdeling vir nog meer hulp en ander materiaal waardeur jy kan blaai. https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top