Koos Smit2025-03-08Waarom mag wit Afrikaners hulle nie beywer vir die uitbou van hulle eie taal en kultuur nie? Wat baat 'n hooghartige, stilswyende, passiewe, gatlekkende houding ons? Dit is juis hierdie mentaliteit wat ons in die toestand, wat ons nou is, laat beland het.
Monica Hammes2025-03-08Baie dankie. Die artikel, veral ook saamgelees met dié van Willem Steenkamp, het my ’n ander blik op die situasie gegee. Ek kan net nie help om te wonder of Trump inderdaad in staat is om dit te kon konseptualiseer en beplan nie. Is dit nog een van die
Chris Marnewick SC2025-03-08Wag 'n bietjie, Izak. In 2014 is die Rusland-leunende regering omvergewerp en vervang met 'n Europa-leunende regering. Dit was 'n revolusie, wat ek as 'n staatsgreep beskou omdat die wettige regering verdryf is.
Tweedens, ek stir nie, en ek speel nie hie
Izak de Vries2025-03-08Chris, nee. Met respek. As jy na die 2014-revolusie verwys as ’n staatsgreep, dan het jy reeds die logikaskuif gemaak om nie Poetin se aggressie raak te sien nie. Ek weet jy stir, en ek het baie respek vir die manier waarop jy duiwelsadvokaat speel op b
Chris Marnewick SC2025-03-07Bettina, met respek, waar is die getuienis wat daarop dui dat Rusland (Poetin) beoog om Europa binne te val?
Ek hou van Occam's razor, wat aanbeveel dat die eenvoudigste oplossing van 'n probleem die korrekte antwoord verskaf. In hierdie geval lyk dit v
Snotjan2025-03-07Was nouriedag daar by die Adam Small boekefees, toe daar 'n bekende professor van Stellenbosch die hoofrede lewer. Hy sê toe hy het baie boeke geskryf in sy lewe. Maar hy is ook getroud en het twee dogters. So hy het darem nie die hele tyd geskryf nie, s
Jan Mutton2025-03-07Uitstekende artikel. Ek het dit baie geniet, veral die ontleding van die realistiese en idealistiese benadering van buitelandse beleid. Stem saam dat die internasionale realiteit tot nadenke dwing. Baie geluk. As voormalig diplomaat in Rusland in die 1990
Georges Lory2025-03-07Wat 'n uitstekende artikel oor Breyten! As vertaler en vriend van die digter het ek veel geleer.
Mag ek twee kleine punte verbeter?
Breyten en Yolande het in Gretna Green, Skotland, getrou op 15 Junie 1962.
Richard Dindo wat 'n film oor Breyten gedraai h
Marinus Schoeman2025-03-07Baie dankie vir hierdie briljante en uiters insiggewende artikel. Dit getuig van grondige kennis en nadenke, nugterheid en ewewigtigheid. Wat 'n waardevolle en welkome bydrae tot die openbare diskussie oor die grondverskuiwings wat gaande is in die intern
Jean Oosthuizen2025-03-07In die artikel word daar byna geen verwysing gemaak na die rol van smaakmakers in die literêre wêreld nie, asof slegs akademici die reg het om oor boeke te praat of dit te beoordeel. Hierdie benadering wek vrae oor die eksklusiwiteit van literêre kriti
Elna van der Merwe2025-03-07Dankie vir hierdie deurdagte stuk oor 'n belangrike kwessie, Marlies.
Daar is plek vir 'n ander soort resensie (deurdag, ingelig, bowenal toeganklik) benewens dié deur vakspesialiste.
Dit is nié dit wat smaakmakers op sosiale media - en al meer in k
Francois Smuts2025-03-07Bettina, iemand - en ek gee nie om as dit nie jy is nie, regtig enige iemand sal doen - moet nog vir my verduidelik hoe Rusland, wat drie jaar lank hulle longe weggesukkel het om 20% van die Oekraïene te verower, en nou heeltemal gretig lyk om vredesgesp
Francois Verster2025-03-07Soos Barend en ander aandui, is daar plek vir almal, eintlik 'n behoefte aan beide smaakmakers en resensente (soos dit hierbo verstaan word), want die spektrum van skryfwerk en lesers lê tog nie op een vlak nie. Ekself het oor jare in akademiese joernale
Surene2025-03-06Dis nou maar seker weer 'n geval van nie ander ook 'n plekkie in die son gun nie. Of dalk suurdruiwe?
Die boeke waaroor akademici resensies skryf en dit waaroor die smaakmakers skryf, hetsy dit deurgaan as 'n resensie, lesersindruk of wat ook al, vers
Sidney Gilroy2025-03-06Al wat hierdie uitlig is hoe sterk die invloed van "onkundige" resensente/ smaakmakers op die diskoers van Afrikaans is. Dit onstig die akademici met hul selfgeproklameerde blogs van belang so dat hulle voel hulle moet, byna 'n jaar later, steeds daaroor
Barend van der Merwe2025-03-05Stefaans Coetzee hou homself merendeels besig met misdaadfiksie. Maar ook met motiveringspraatjies. Dit is so dat hy nie 'n professor in letterkunde is nie. Ek beskou hom egter as uiters bekwaam in wat hy doen. Het een van sy praatjies ook bygewoon eenkee
Barend vd Merwe2025-03-05Dit is problematies, maar wat gaan die owerstes prakties daaraan kan doen? As die smaakmakers vir hulle 'n las is, wat van webtuistes soos Goodreads waar hordes 'reviews' elke dag geplaas word? Sommige van die 'reviews' op Goodreads bestaan uit slegs 'n e
Hélène Opperman-Lewis2025-03-05Psigo-analis Vamik Volkan se konsepte: “Chosen Glory, Chosen Trauma & Time collapse” is insiggewend om wat in SA sedert 1994 uitspeel te verstaan.
Willem2025-03-04Jeanne, jou werk is vir besonders mooi. Hierdie een tref my diep en resoneer. Soveel gesê met so min woorde. Baie dankie dat jy dit deel.