Kommentaar
Ook mý imam Muhsin
Charles Webster 2025-02-19 So hartseer. Dat iemand wat sy geloof uiteindelik uit die donkerte van haat begin trek, so harteloos vermoor word. Selfs as ateïs, sal ek altyd gelowiges wat hulle etiek en moraliteit met deernis uitleef ondersteun bo dié wat hulle haat met godsdiens be
Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding
Jason Germeshuys 2025-02-19 Jy is nie alleen in jou sieninge nie, Riku. Die ongegronde afleidings wat hier genoem word, is maar net ongegrond omdat die mense nog nooit op daai grond gestaan het nie. So hulle weet nie eens dat dit bestaan nie. Dis onkunde wat lei na rasisme, e
Die einde van die Amerikaanse republiek?
Raed-na-Gael 2025-02-18 Lyk vir my na 'n goeie beredeneerde resensie van Arendt se boek, met eie ander insigte aan die skraal kant. Stel voor jy lê dit aan Crito voor vir 'n punt uit tien.
Wat sê Bettina? Ope brief aan Afrikaner-vlugtelinge op pad na Daddy Trump toe
Hans Richardt 2025-02-18 Ons sing hier in Bo-Karoo nog elke jaar van "I dreaming of a white christmas" wanneer temperature rondom 40°C is.
Persverklaring: Kommie, kommie – Dirk het ’n nuwe liedjie vir jou!
Barend vd Merwe 2025-02-18 Hoe voel jy oor "Hop, hop spinnekop", Helga?
Die lys van seëninge is lank, tog ...
Annora Eksteen 2025-02-18 Laat ons dan maar by onsself begin en verdra. Aanvaar. Aanpas. Vir vrede. Ons is almal net mense. En mense is meestal gaaf met goedheid.
Wat sê Bettina? Ope brief aan Afrikaner-vlugtelinge op pad na Daddy Trump toe
Comien van Wyk 2025-02-18 Ai, ai, ai! En hier gaat ons alweer. Almal weer stewig ingegord in die wiptrein van "navel gazing". Kan ons nie nou, na al die jare, 'n bietjie terugstaan en uit 'n breër hoek na ons probleme kyk nie? Afriforum is net 'n simptoom van 'n baie ernstiger
Persverklaring: Kommie, kommie – Dirk het ’n nuwe liedjie vir jou!
Helga van Staden 2025-02-18 Ek kan nie glo 'n respektabele webblad soos Litnet promoveer sulke onverdunde stront nie. Of kry julle geld daarvoor wanneer julle persverklarings plaas? As julle oor Afrikaanse musiek wil skryf, doen dit ten minste oor kunstenaars wie se werk meer beteke
Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle
Linda van den Berg 2025-02-18 Goeiedag. My seuntjie is in gr 4 en sukkel maar effe met konsentrasie. Ek dink om voorbereiding te doen vir elke kwartaal eksamen sal baie help, veral oor hy ook maar stadig lees kom hy nie by die wiskunde se langvrae uit nie. Het julle toetse wat ouers k
Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo
Qzet Botes 2025-02-18 Sjoh dit help baie! Dankie!
Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding
Thomas Dreyer 2025-02-18 Kobus van den Berg het my siening oor Riku se stuk baie goed saamgevat.
’n Wenslysie vir onderwys in Suid-Afrika: Alana Bailey soek na oplossings
Connie Kerkmuis 2025-02-17 Wat meer is. Die feit dat 'n persoon 'n bepaalde woord nie ken nie, dui geensins op 'n onvermoë van daardie persoon om hulle moedertale te gebruik nie. Woorde verval in onbruik. Raak verouderd. Of is streeksgebonde en mag onbekend wees aan sekere spreke
’n Wenslysie vir onderwys in Suid-Afrika: Alana Bailey soek na oplossings
Connie Kerkmuis 2025-02-17 Mense ken miskien nie elke woord in hulle moedertale nie. Maar hulle ken nog minder woorde in tale wat nie hulle moedertale is nie. Ek ken byvoorbeeld nie 'n enkele woord in Koreaans nie. Daarom gaan ek nie Koreaans gebruik wanneer ek nuwe konsepte wil le
Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding
Barend vd Merwe 2025-02-17 Ek wou swyg, maar in die lig van Kobus se opmerkings, voel ek ook nou nodig om te reageer. Jou opiniestuk krioel gewis van "ongegronde afleidings" soos Kobus dit stel. Maar bowenal doen die toon van jou artikel sleg afbreek aan wat andersins 'n sinvolle b
Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding
Kobus van den Berg 2025-02-17 Liewe Riku Lätti Ek is nie 'n politikus, ekonoom of verslaggewer nie. Ek is 'n trotse, lojale RSA landsburger. Hier in Afrika gebore (dus 'n Afrikaan). Jy kan op my profielfoto kyk hoe ek lyk as jy belang stel. Hier het elke individu die reg op sy/haar
Dis nie ’n ras-ding nie, dis ’n witmens-ding
Trisa Hugo 2025-02-17 My hart pyn om hierdie te lees, want ek voel jou pyn waarmee jy dit skryf. Wanneer het mense ophou dink?
Heil die Leser!: Die waarde van selfhelpboeke en motiveringslektuur
Prof Melodie Labuschaigne 2025-02-17 Ek volg jou bydraes altyd met groot belangstelling en diep respek, Nini. Welgedaan, en baie dankie vir jou waardevolle insig oor soveel onderwerpe!
Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle
Marietjie 2025-02-17 My kleindogter is in Graad 5 en sukkel met haar Wiskunde; gaan dit vir seker met haar deel. Baie dankie dit is so van groot hulp - en hoe jy verduidelik is uitstekend. Hou so aan en baie groete.
Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks
Elrico Ulrich Meyer 2025-02-16 Graad ses Afrikaans-vraestelle met visuele tekste sal my baie help.
Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Elize Richards 2025-02-16 Dankie vir die hulp, die is my eerste jaar wat ek Graad 11 EAT Afrikaans gee, dit is moeilik om die standaard te bepaal sonder toetse. Nogmaals dankie!
Wiskunde-oefenvrae en -antwoorde vir graad 4 tot 6: hulp vir leerders en onderwysers
Rina van der Linde 2025-02-16 Wiskunde, graad 4.
’n Wenslysie vir onderwys in Suid-Afrika: Alana Bailey soek na oplossings
Tersia du Plessis 2025-02-15 Ek behartig 'n tuisonderrigsentrum in Worcester. My interaksies met talle kinders en ouers die afgelope 4 jaar het my insig laat kry in van die tekortkominge in skole, en idees oor hoe om dit prakties op te los. Hoe kan 'n "gewone" persoon soos ek, wat b
Brief aan Afrikaners
Johann Penning 2025-02-15 Ek haal aan: "Trump is irresistible to the moron mind. And the world has plenty of such."
Brief aan Afrikaners
Kobus Engelbrecht 2025-02-15 Against stupidity, we are defenceless. Dietrich Bonheffer
Wat sê Bettina? Ope brief aan Afrikaner-vlugtelinge op pad na Daddy Trump toe
Raed-na-Gael 2025-02-15 Sybrandus, die dame sou dalk kon agiteer dat oubaas Bing Crosby se " I'm dreaming of a white Chrismas" verban word.
Brief aan Afrikaners
Heléne Meissenheimer 2025-02-14 O liewe hemel nee, dis nie hoe alle Christene dink of die Bybel verstaan nie.
"Ons is opgewonde om te hoor of lesers meer van die Bitterbosbende wil lees"
Annatjie Griesel 2025-02-14 Is daar al 'n leesgids beskikbaar vir die nuwe hoof van Bitterbosbende?
Brief aan Afrikaners
Jannie Pelser 2025-02-14 Liewe genade - ek het gedink Christene is die sout vd aarde en lig vd wêreld. Hoe gouer ons weet wie bly, hoe gouer kan ons aan die werk spring.
flikker-gram, saamgestel deur Marlies Taljard: ’n resensie
Gerard Scholtz 2025-02-14 Fassinerende skrywe en dankie vir die deel van jou kennis. Dankie.
