Willem Dreyer2025-02-14Vir elke versie wat Jared aanhaal, is daar 10 wat die teenoorgestelde impliseer. Dis elkeen se eie keuse hoe hy of sy die Bybel wil interpreteer en of hulle wil bly of ry, MAAR hulle moet onthou jy kan nie Amerika vetrou nie!
Francois Verster2025-02-14Me Bennett-Moll moet nou ook 'n boek lees om haar te vergewis van wat "roman" beteken, want “'n Vrou staan op” is beslis nie 'n roman nie, en so ook nie “So lyk ’n vrou nie.” Boonop het die "protagonis” in beide daardie boeke nie 'n doktorsgra
Barend vd Merwe2025-02-14Ek lees graag selfhelpboeke. Hoeveel dit my nou eintlik gehelp het oor die jare, die weet nie. Ek weet net, dit lees vir my lekkerder as Shakespeare se sonnette.
Vir interessantheid, en vir wie dit dalk nie weet nie: Die heel eerste selfhelpboek was geti
Driede Boerkint2025-02-14Ek deel hier en daar van jou sentimente. Tog dink ek die saak is darem meer genuanseerd. Baie mense werk reeds in die VSA. Veral op plase. Suid-Afrika se werkloosheid gaan bly toeneem. Die DA/ANC koalisie gaan nie die werkloosheid oplos nie. Hulle kan nie
Driede Boerkint2025-02-14Die wet is vaag en oop vir interpretasie. Dit onderskei tussen 'publieke doeleindes' en 'publieke belang'. Dit is dus nie dieselfde as ander onteieningswette nie, waar die onteiening beperk is tot 'publieke doeleindes', byvoorbeeld in gevalle soos die ont
Mandy Rice Davies2025-02-14Ag nee wat, dis maar 'n flou ou poging om sogenaamd 'n "besinnende en kritiese" waardering van Breyten te lewer. As ek die soort opsommende en oppervlakkige inligting soek, sal Wikipedia en selfs slim Google beter werk.
Chris Heymans2025-02-14Dear Andries
Thank you for your substantial comments, and especially for the novel notion of balancing the “energy trilemma” – energy access and security, environmental impact, and pricing. See below a few notes in response:
Are African countrie
Etienne Viviers2025-02-13Wanneer die heel eerste stel Bybelverse wat na verwys word (Matt 6:25-33) letterlik die teenoorgestelde verduidelik as wat beweer word, dan skud mens net jou kop.
Trump is juis die wêreldse skat wat Christene moet afsweer. Die valse god. Letterlik di
Jan Coetzee2025-02-13"[Toe] gaan die twee opkomende nasionalistiese bewegings in Suid-Afrika oor tot verset. In 1912 stig die Afronasionaliste die voorloper van die ANC, naamlik die South African National Native Congress in Bloemfontein; en in 1914 stig die Afrikaner-nasional
J. Dippenaar2025-02-13Dankie vir weereens 'n uitstekende artikel. SA onderskat die gebeure wat nou in die buiteland afspeel. Ek hoop dat van die Afrikaaanse politieke kommentators en sakemense kennis neem van die skrywe.
Sybrandus Adema2025-02-13Ek klik op Jared se naam en sien hy's reeds in die VSA, "wagtend op sy Verlosser se koms uit die Hemel". Hoekom sou 'n god, as daar ooit een is, so 'n godverlate land kies om enigsins by aan te doen?! Jared moet maar intussen lekker geld maak - ek vermoed
Jannie Venter2025-02-13Akkerland is aan die eienaar teruggegee na 'n bitter duur hofsaaak wat die eienaar nie aleen sou kon voer nie. Izak, gaan luister weer mooi, die titelakte was reeds oorgedra na die regering en die hof het hulle beveel om dit terug in die oorspronklike eie
Julio Agrella2025-02-13Skitterend Bettina!
En aan die beswaardes: julle word nie te na gekom nie, julle voel te na gekom. 'n Klein maar belangrike verskil. Ek vermoed "Afrikanerhaat" is 'n kodewoord vir enigiemand wat van julle verskil.
Handré Brand2025-02-13Hierdie artikel is ongelukkig deurspek van ontoepaslike sarkasme, of selfs moontlik bewustelike aggressie. Ek dink die skrywer kon die problematiek meer gebalanseerd benader het.
Nicolas Noakes2025-02-13'n Afrikaner is trots op sy Christlike geloof, en 'n ware Christene sal tevrede wees om sy land, volk and taal te verlaat, want sy behoort in die Hemel. Of beteken ons taal, ens meer as ons Verlosser?
Lees ook https://www.litnet.co.za/brief-aan-afrikaner
Charl Adams2025-02-13President Trump het met sy 'Executive Action' verlede Vrydag vir Afrikaners wat voel dat hulle vervolg word in Suid-Afrika die geleentheid gebied om te hervestig in die VSA as 'n vlugteling (refugee).
Om in aanmerking te kom vir asielstatus moet (wit) A
Hennie la Grange2025-02-13Swak skryfwerk, en ongebreidelde nydigheid jeens mense wat nie vir vlugtelingstatus gevra het nie. En nie eers die stommerik van 'n oranje verskynsel ondersteun nie. Ag nee man. LitNet kan beter doen. Is daar regtig so min begrip vir doodgewone geregtighe
Barend vd Merwe2025-02-13Wat 'n vreemde en bisarre konkoksie is hierdie brief darem nie. Ek is dankbaar Louis en Isa het my voorgespring, want ek het sit en wonder of my oordeel my in die steek laat. Genade mens! Christene verdien 'n plekkie in die son en ook op elke forum, maar
Hanno Visagie2025-02-13Bly of gaan? - deur Pieter Krige, Orania
In ons almal se gedagtes. Sommige weet klaar dat hul sal bly, om hier te bou aan 'n toekoms, ander weet klaar dat hulle sal gaan, soos die deure oopgaan daarvoor, ander weet nie watter kant toe nie. Vanoggend is di
Dr. Tristán Kapp2025-02-13Ag, asseblief. Waar in jou lewe kom jy aan sulke blatante snert? Regtig? Deur sarsies uit die Bybel te kersie-pik om jou eie vervolgingswaan te bekragtig, is regtig vir my lagwekkend. Gaan bêre jou foeliehoedjie. Hierdie oorgeromantiseerde viktimisme raa
Melléta Louw2025-02-13Die onderliggende haat, nyd, minagtende stereotipering en sarkasme jeens Afrikaners en “witheid” is maar ’n draad wat deur baie van die skrywer se ooremosionele tirades op LitNet loop. Dis darem lekker om ’n platform te hê waar so vreesloos en by
Ja swaer, Bettina alweer2025-02-13Soos gewoonlik deurspek mer rassisme, anti-wit, anti-Afrikaner en anti-Amerikaanse retoriek. Gelukkig is LitNet nog daar as mediaplatform vir swak en ondeurdagte, rou rassistiese tirades en uitrygsels.
Louis Nell2025-02-12Wie by LitNet is verantwoordelik om die lesers te red van sulke dwase briewe? Jy het nie jou werk gedoen nie!
Die skrywer gebruik Bybelverse soos dit hom pas en verder praat hy van een of ander onbekende profeet? Hy het duidelik nog nie die Nuwe testamen
Jeanne Henning Els2025-02-12Wanneer 'n "resensie" tot 'n groot mate bloot die inhoud van 'n boek opsom, lees ek tussen die lyne dat die resensent meen die boek is nie goed nie. Moet die resensent nie dan maar voorstel dat so 'n boek nie geresenseer word nie?
Die uitwys van taalfou
Helize van Vuuren2025-02-12Briljante analise, Crito, van die Afrikaanse klipmuur. Klippe kap, klipwerk sal dit kos. As daar vrywillige klipwerkers oor is...En wie wil vandag dié outydse tronktoestande van Robbeneiland herleef?
Joan Hambidge2025-02-11Ek dink die film is hopeloos te lank. Daardie danstoneel op die brug - simbool van liminaliteit - is so teatraal en geyk hanteer. Ja, dit ontmasker Amerika unsw.
Maar 'n groot rolprent moet as verhaal oortuig. En die verhaal word vertel deur die kamera.