
Foto: Canva
Is jy in graad 9 en voel jy bietjie soos ’n springbok wat sy spring verloor het as jy aan die tweede kwartaal se eksamen dink? LitNet kan help. Laai hierdie gratis Afrikaans Huistaal-vraestel deur Zelda Brits af en toets jou kennis aan die hand van oefenvoorbeelde, soos onder andere ’n leesstuk oor ’n springbok wat sy spring verloor het. Jy sal sommer bokspring van blydskap as jy jou punte aan die einde van die kwartaal sien!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Asb graad 9-vraestelle.
Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder