Graad 9: Wiskundevraestel 2 en memorandum, eerste kwartaal

  • 2

Prente: Canva

Is jy in graad 9 en skryf jy binnekort nog ’n Wiskundetoets in die eerste kwartaal? Jy sal net so breed soos hierdie emoji glimlag as jy hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld afgelaai het en goeie punte vir jou toets behaal. Boonop is hier voorbeeldsomme van positiewe eksponente wat jy kan oefen.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 9: Wiskundevraestel 1 en memorandum, eerste kwartaal

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top