
Prente: Canva
Is jy vanjaar in die hoërskool en is dit amper tyd vir jou eerste Wiskundetoets? As jy hierdie gratis oefenvraestel en memorandum wat Lee-Ann Langeveld spesiaal vir LitNet opgestel het aflaai, gaan jy die toets net so baie soos al jou nuwe vriende geniet!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Asb.
Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se inhoud en klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nog inhoud by. Groete en sterkte met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dankie vir die vraestelle.
Ek wil graag weet wat in kwartaal 1, graad 8 Wiskundetoets is vir Maart-maand.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder