ek is opsoek na die Sus en Daan en boet en saartjie boeke ek is van pretoria so dit sal gaaf wees as ek 'n boekwinkel hier kan opspoor wat dit verkoop. Baie dankie
Hallo Nicolene, ek stel voor jy kontak vir Protea Boekwinkel by die nommer wat hul hier verskaf en vind uit of hulle dit ook in Pretoria versprei. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Nukleus-onderwys het die verspreidingsreg op die nuwe Silwerboom-reeks. Dit is die Sus en Daan-leesboekies wat almal van hulle kinderjare af onthou. Nukleus het die leesboekies grafies hersien en herdruk. Vir meer inligting kontak Nukleus gerus - info@nukleus.co.za / (044) 8730346
Beste Annetjie, ons verkoop of versprei nie boeke nie, maar ek het pas ontdek dat hier wel Sus en Daan-boeke hier verkoop word: https://kakkerlak.co.za/product/lekker-maats-boek-4-nuwe-silwerboomreeks/. LitNet kan nie verantwoordelikheid vir 'n ander webwerf se sake aanvaar nie, maar dalk kan jy hulle kontak of aanlyn verder soek. Voorspoed en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeie dag Bianca
Ek het aan julle 'n epos gestuur ivm bestelvorms vir die "Sus en Daan"- asook die "Boet en Saartjie"-reekse.
Sal dit baie waardeer. Ek is baie opgewonde om weer hierdie leesboeke in my hande vas te hou.
Kommentaar
Hi mev Louw
Hou julle nog die Silwerboom reeks (Sus en Daan) en die Goue reeks (Boet en Saartjie) aan?
Waar kan ek die Sus en Daan reeks kry?
Ek is op soek na Sus en Daan, Mossie en Baas en Pofmuis se huis.
ek is opsoek na die Sus en Daan en boet en saartjie boeke ek is van pretoria so dit sal gaaf wees as ek 'n boekwinkel hier kan opspoor wat dit verkoop. Baie dankie
Hallo Nicolene, ek stel voor jy kontak vir Protea Boekwinkel by die nommer wat hul hier verskaf en vind uit of hulle dit ook in Pretoria versprei. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag
Opsoek na Daan en Sus-leesboekies.
Nukleus-onderwys verkoop die hele reeks. Die silwerboom-reeks op hulle webblad.
Hi, weet iemand dalk wanneer die boeke oorpronklik gepubliseer is?
Nukleus-onderwys het die verspreidingsreg op die nuwe Silwerboom-reeks. Dit is die Sus en Daan-leesboekies wat almal van hulle kinderjare af onthou. Nukleus het die leesboekies grafies hersien en herdruk. Vir meer inligting kontak Nukleus gerus - info@nukleus.co.za / (044) 8730346
Goeiedag
Ek is op soek na die Goue-reeks-leesboeke, is op soek na die boeke.
Ek is op soek na Sus en Daan-leesboekie wat ek in Sub A (gr 1) gedurende 1963 in die skool gebruik. Kan u help en prys asb.
Beste Annetjie, ons verkoop of versprei nie boeke nie, maar ek het pas ontdek dat hier wel Sus en Daan-boeke hier verkoop word: https://kakkerlak.co.za/product/lekker-maats-boek-4-nuwe-silwerboomreeks/. LitNet kan nie verantwoordelikheid vir 'n ander webwerf se sake aanvaar nie, maar dalk kan jy hulle kontak of aanlyn verder soek. Voorspoed en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag Annetjie.
Die silwerboom-reeks is by ons by Nukleusonderwys beskikbaar.
Stuur gerus vir my 'n e-pos by info@nukleusonderwys.co.za vir 'n bestelvorm.
Goeie dag Bianca
Ek het aan julle 'n epos gestuur ivm bestelvorms vir die "Sus en Daan"- asook die "Boet en Saartjie"-reekse.
Sal dit baie waardeer. Ek is baie opgewonde om weer hierdie leesboeke in my hande vas te hou.
Wie kan my meedeel of die karakter Jan daar iewers in die reekse se boeke verskyn?
Goeie môre
Ek is op soek na die Sus en Daan, Boet en Saartjie-boeke.
Kan julle help?
Goeiedag,
Nukleus Onderwys verkoop die Silwerboom-reeks wat Sus en Daan insluit, maar ongelukkig nie Boet en Saartjie nie.