Kommentaar
Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1
Tumelo Goda 2025-02-03 Wiskunde, English, Natuurwetenskappe, Afrikaans, SW, LO, musiek, EBW.
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Hilda Du plooy 2025-02-03 Baie dankie vir die vraestelle en memorandums.
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Hilda Du plooy 2025-02-03 Wil verbeter op my werk.
Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika
Adele 2025-02-03 Dit is onbeskryflik mooi, Joha. Veronica koester hierdie woorde vir altyd.
Chinese Nuwejaar
DAVID WILLERS 2025-02-03 Uitstekend! Great piece of travel writing. Up there with Jan Morris. Anything that can waft me back fifty years to my own prille jeug ticks the box.
Om my kastele in Spanje te sloop deur Jaco Barnard-Naudé: Foto’s en video’s vir almal wat nie daar was nie
Marianne de Jong 2025-02-03 Dit klink na 'n besonder insiggewende gesprek.
Persverklaring: Adam Small-fees te Pniël, 21 tot 23 Februarie 2025
Janine 2025-02-02 Litnet, baie dankie vir hierdie plasing. Ek hoop ons sien julle by die fees. Janine
Elders gesien: Hoekom skryf ouers hul kinders se take?
Jan 2025-02-01 Stem saam, ouers moet kinders self laat werk.
Elders gesien: Hoekom skryf ouers hul kinders se take?
Jo 2025-02-01 Onderwysers weet goed wie se mammas doen of koop hulle take, maar durf jy daai kind druip oor jy weet? Nee, ons selfvoldane ouers sal dit nie aanvaar nie. So Kosie wat sy eie taak gedoen het, kry 60%. Kosie se selfbeeld is in die grond, want dit word nêr
Remembering a revolutionary: the legacy of Frank Anthony
aslam fataar 2025-02-01 Pragtig, Mnr Kara. Jy hoort hierdie stories in 'n boek te publisher.
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo
Izak de Vries 2025-02-01 Geraldine, hier is die werk vir graad 11: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad11
Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal
Izak de Vries 2025-02-01 Juanita, hier is ons werk vir Graad 4: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo
Izak de Vries 2025-02-01 David. Hier is graad 11 se stukke om jou te help: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad11
Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
Izak de Vries 2025-02-01 Charlene. Dit is net onder die vraestel. https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2020/03/Oefening-3-BB-Eksamenoefenboek-Gr-12-HT-memoranda.pdf
Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit
Theresa Papenfus 2025-01-31 Ek verneem ook graag waar ek opnames van die bydraes kan kry?
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo
David 2025-01-31 Ek wil graag goed doen in kwartaal 1.
Wat sê Bettina? Die "sonde" van empatie
Annora Eksteen 2025-01-31 Philop48 24/01/2025 19:24 Volle ondersteuning vir hierdie biskop Mariann Budde. Net omdat TRUMP en MUSK gelaai is met geld, beteken dit nie dat hulle so minagtend moet wees en dink almal moet hul leiding volg nie! Geld is geen bewys van intelligensie van
Vrypostige verslag van ’n (ydele) debuutdigter
Jannie Pretorius 2025-01-31 Gewaardeerde terugvoer van 'n kollega: "Ek kon my ore nie vanoggend glo toe my man sê hy is al halfpad gelees aan jou digbundel nie. My man is nie ‘n leser nie, en nog minder van digbundels. Hy het die boek op die tafel sien lê en Geo Jooste se na
Elders gesien: Herinneringe aan wyle Niël Barnard
George Claassen 2025-01-31 Hennie, die volgende kwel: "Niël en politieke beriggewer Alf Ries was as’t ware boesemvriende. Hulle het op dieselfde dag verjaar en het dit meermale saamgevier." Waar was die afstand wat so nodig is dat joernaliste onbevange én onafhanklik verslag
SA se soldate in die DRK
Sonja Squires 2025-01-30 Sjoe. Dankie vir 'n puik gesprek. Dis so insiggewend.
Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?
Annora Eksteen 2025-01-30 Bravo, Riku. Ek het onlangs THE WIND KNOWS MY NAME deur Isabel Allende gelees. Dit gaan oor die vlugtelinge oor die Meksiko-grens tydens ou Donald Duck se eerste vier jaar. 'n Pragtige verwikkelde storie van hoe 'n half-blinde dogtertjie uit El Salvador
Wat sê Bettina? Die "sonde" van empatie
Barend vd Merwe 2025-01-30 Waar ek vandaan kom, sou so gesaambiddery met Moslems, Boeddhiste en enige ander geloof, volkome verraad gewees het. Dit sou so goed wees as wat jy self die spykers in Jesus se vlees ingeslaan het om hom te kruisig. Gaywees was natuurlik ook sonde daai ja
Straight shot: Tembeka Ngcukaitobi about the Expropriation Act
ANCStupidity 2025-01-29 The Act strengthens the legal principle of private ownership. Stupid of ANC to think that they can irrationally just apply it. It is going nowhere. Another ANC ploy to gain votes.
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
Elsabé Birkenmayer 2025-01-29 Ek dink ek die antwoord op my vraag gevind: die resensie van André de Ruyter se boek.
Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?
Elsabé Birkenmayer 2025-01-29 Het jy 'n voorbeeld van 'n resensie wat volgens jou 8/10 of 9/10 verdien?
Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?
Barend vd Merwe 2025-01-29 Ek is nie so oortuig dat Jesus altyd die ander wang gedraai het nie. In Lukas 22 beveel Jesus sy volgelinge om swaarde te koop. Jesus is deur die Romeine tereggestel as misdadiger. Die Bybel is die Pauliniese interpretasie van Jesus se lewe. Paulus se teo
Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?
Francois Toerien 2025-01-29 Ek is tans besig met navorsing oor die digter Peter Blum en ek deel graag 'n aanhaling van Blum (oor die kritiek jeens germanismes in sy verse) ter ondersteuning van sekere kommentaar: "Hoe onkonsekwent dat mense wat argitektoniese germanismes soos die V
SA se soldate in die DRK
Kobus Marais 2025-01-29 Abel Esterhuyse is 'n logiese en geloofwaardige stem vir realiteite in die weermag
Loeriesfontein Hoërskool behaal ’n 100%-slaagsyfer: oud-matrikulante vertel hoe hulle dit reggekry het
Barend vd Merwe 2025-01-29 Pragtig! Ek kan spog dat ek al julle dorpie een keer besoek het (ek wonder hoeveel mense kan). En ook al na die windpompmuseum gaan kyk het. Met sulke jongmense, is daar hoop vir die toekoms!
Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?
Wilna Pepler 2025-01-29 Die Amerikaners wat vir Trump gestem het, gaan kry, of nie, waarvoor hulle gestem het. Hy val daagliks in 'n gat wat hy vir homself grou. Dis voëlgriep wat wêreldwyd eiers duurder gemaak het, lyk my hy weet nie eers wat gebeur het nie!
Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?
Berdéhan Brand 2025-01-29 Sterk meningsstuk met ’n duidelike ideologiese standpunt. Die skrywer se ontleding van die spanning tussen geloof en politieke pragmatisme is insiggewend, maar die stuk is polêr en emosioneel gelaai, wat die argument se akademiese gewig verminder.
Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?
Korff 2025-01-29 Die liefde wat hulle vir Donald het, is wonderbaar, wonderbaar.
Press release: South African experts unite in a call for evidence-based care for transgender and gender-diverse young people
Nessa Temlett 2025-01-29 I fully support this petition.
