Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht

  • 1

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. 

In die tweede video in hierdie reeks het hy AJ Opperman – kuns- en vermaaklikheidskrywer by Netwerk24 – vir ’n laaste keer besoek voordat hy terug huis toe gevlieg het. AJ was in Januarie en Februarie 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht.* Hy lees Antjie Krog se "Ballade vir die onwaarskynlike seun" voor.

* Die inwonende Media24-joernalis in Zuid-Afrikahuis

YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/s6d4Ot1wsvE

Kyk ook:

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top