Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

  • 3

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. 

In die eerste video in hierdie reeks kyk hy na Neo Matloga se kuns, deel van die groepsuitstalling Circulate – Photography beyond frames, ’n geleentheidsuitstalling by die Stedelijk Museum in Amsterdam. 

 

 

  • 3

Kommentaar

  • Nico Schamrel

    Pareltjes - wat 'n besonderse idee, interessant en insiggewend! Ek sien uit na meer. Dankie, Johan en LitNet.

  • Pragtig, Johan! Voer mens weg die vreemde in om skoongewas die lewe verfrissend aan te vat… weer van vooraf… 🌿

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top