Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die eerste video in hierdie reeks kyk hy na Neo Matloga se kuns, deel van die groepsuitstalling Circulate – Photography beyond frames, ’n geleentheidsuitstalling by die Stedelijk Museum in Amsterdam.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed