
Foto: Canva
Koersverlore
Gedink ons band
sou behoue bly,
nou sirkelgang herhalende vrae
en verswelg onsekerheid
oor jou wat koersverlore
verdwyn het deur
heuwelrugvalleie
van die horison.
2
Foto: Canva
Koersverlore
Gedink ons band
sou behoue bly,
nou sirkelgang herhalende vrae
en verswelg onsekerheid
oor jou wat koersverlore
verdwyn het deur
heuwelrugvalleie
van die horison.
2
Kommentaar
Mooi geskryf.
Baie dankie, LitNet